Op hierdie bladsye vind u boek van skrywers wie se vanne met V begin.
Ek maak deesdae gebruik van Fastway koeriers se fantastiese diens @ R35 in Johannesburg omgewing of R45 vir die res van Suid-Afrika MAAR sommige afgeleë plekke word ongelukkig nog nie deur hierdie diens bevoordeel nie. Dan moet ek dit pos @ R45 per pakkie onder 1kg of enkel boeke @ R30 per geregistreerde pos.
(Laaste bygewerk op 16 Augustus 2017.)
BOEKNOMMER | OUTEUR | TITEL | TOESTAND | DATUM | PRYS |
---|---|---|---|---|---|
Van Alphen, Aline | Die swaar pad terug | Hardeband sonder s.o. skimmelvlekkies op eerste paar bladsye | 1947 | R30 | |
FV.EIL033 | Van Aswegen, Sjane | Die kamferkis | Sagteband splinternuut | 1ste uitg 2011 | R65 |
Van Bergen, Maryna | Towerlied van die liefde | Hardeband met s.o. in puik toestand, naam en adres van 'n vorige eienaar voorin | 1ste druk, 1983 | R35 | |
189/2012/CHR | Van Bergen, Maryna | Bittersoet spel | Hardeband sonder s.o. nog netjies | 1ste druk, 1984 | R20 |
Van Bergen, Maryna | Die geur van jasmyn | Hardeband met s.o. pragtige netjiese boek | 1ste druk, 1982 | R40 | |
Van Biljon, Madeleine | Geliefde leesgoed | Sagteband | 1ste druk, 1996 | R80 | |
Van Blerk, H.S. | Los donkies | Hardeband sonder rugkant leeskopie | 2de druk, 1953?? | R10 | |
FV.ALG/1473/2011 | Van Blerk, H.S. | Los donkies | Hardeband sonder s.o. geteken deur skrywer | 2de druk, 1953?? | R200 |
Van Blerk, H.S. | Faanman speel Kupido (Die blou Tartare 5) | Hardeband sonder s.o. skaafmerke op boek se hoeke maar inhoud pragtig | 1ste druk, 1978 | R55 | |
1465/2011/CHA | Van Blerk, H.S. | Die edelvalk van Donkerkruin | Sagteband boek mooi maar tippex op voorblad gemors | 6de druk, 1989 | R25 |
Van Blerk, H.S. | Die edelvalk van Donkerkruin | Sagteband in goeie toestand skoolstempels in boek en sellotape op binneblad | 19de druk, 1994 | R50 | |
DEH0039 | Van Blerk, H.S. | Die tier van Ruigberg | Sagteband nog mooi met stempel voorin, koffievlek slegs op titelblad | 4de druk, 1985 | R35 |
1466/2011/CHA | Van Blerk, H.S. | Plek van die dooie geeste (Klub 707) | Hardeband met gekleurde voorblad baie mooi, geteken deur die skrywer | 1ste uitg 1982 | R100 |
1470/2011 | Van Blerk, H.S. | Plek van die dooie geeste (Klub 707) | Hardeband met gekleurde voorblad baie mooi, geteken deur die skrywer, gekrabbel op titelbladsy en nog 'n blad | 1ste uitg 1982 | R70 |
1471/2011 | Van Blerk, H.S. | Soos gras is sy dae | Hardeband sonder s.o. nog mooi en stewig, prysuitdelingsplakker voorin geplak | 1955? | R30 |
1472/2011 | Van Blerk, H.S. | Die verklikker | Hardeband sonder s.o. boek is oud maar nog stewig, skoolstempel en boek is geteken deur skrywer | 1ste uitg, 1963 | R40 |
Van Blerk, H.S. | Reen van erbarming (NB boekklub) | Hardeband sonder s.o. nog mooi al lyk boek oud krapmerk op titelbladsy | 1952? | R55 | |
1467/2011 | Van Blerk, H.S. | Sakman staan vas | Hardeband sonder s.o. prysuitdelingsplakker binne | 1ste uitg 1982 | R60 |
1468/2011/CHA | Van Blerk, H.S. | Swart Oktober (Klub Saffier) | Hardeband sonder s.o. boek in goeie toestand, titelblad uitgesny en 'n stempel voorin | 1ste uitg, 1980 | R50 |
Van Blerk, H.S. | Die edelvalk van Donkerkruin | Sagteband lyk nog mooi, skoolstempel voorin | 19de druk, 1994 | R50 | |
Van Blerk, H.S. | Die edelvalk van Donkerkruin | 3de druk 1987 | R50 | ||
1469/2011/CHA | Van Blerk, H.S. | Swart Oktober (Klub Saffier) | Hardeband met s.o. in puik toestand, geteken deur skrywer | 1ste uitg 1980 | R90 |
Van Blerk, H.S. | Reen van erbarming (NB boekklub) | Hardeband sonder s.o skimmelvlekkies voorin maar nog mooi stewig | 1952? | R60 | |
Van Blerk, H.S. | Die mynramp | Hardeband met foto van voorblad voorop geplak en oorgetrek met kleefplastiek baie netjies, naam voorin | 1ste druk, 1964 | R60 | |
FV.PET.007/03/17 | Van Blerk, H.S. | Vegter vir vryheid (gebasseer op Anglo Boereoorlog) | Hardeband met s.o. | 1ste uitg 1963 | R100 |
Van Bruggen, J.R.L. (Kleinjan) | Die gerig (Springbok biblioteek) | Hardeband sonder s.o. harde deel van rug is af | 2de druk, 1943 | R45 | |
Van Bruggen, J.R.L. (Kleinjan) | Die winter kom | Hardeband sonder s.o. naam voorin geskryf | 1950 | R65 | |
220/2012 | Van Bruggen, J.R.L. (Kleinjan) | Marta | Hardeband sonder s.o. vlek op voorblad van ouderdom maar boek nog stewig , stempel en naam voorin | 1ste uitg, 1940 | R70 |
Van Bruggen, Jochem | Ampie, die meisiekind (Deel 2) | Hardeband sonder s.o. boek met kleefplastiek oorgetrek biblioteekstempels en plakker op rug | 3de uitg 1973 | R55 | |
FV.PKE.02 | Van Bruggen, Jochem | Ampie, die meisiekind (Deel 2) | Hardeband met s.o. boek so goed as splinternuut blaaie nog styf | 3de uitg 1973 | R80 |
BAB | Van Bruggen, Jochem | Ampie, Die natuurkind | Hardeband met s.o. | 3de uitg 1972 | R70 |
Van Bruggen, Jochem | Ampie, die kind deel 3 | Hardeband met s.o. in puik toestand | 3de uitg, 1ste druk, 1973 | R85 | |
FV.DON.002/16/8/17 | Van Bruggen, Jochem | Ampie, die kind deel 3 | Hardeband met mooi stofomslag boek so goed as nuut | 3de uitg, 1ste druk, 1973 | R70 |
HEL | Van Bruggen, Jochem | Die burgemeester van Slaplaagte | Hardeband sonder s.o. skoolstempel voorin nog stewig | 3de druk, 1954 | R30 |
FV.LIZ028 | Van Bruggen, Jochem | Die burgemeester van Slaplaagte | Hardeband sonder s.o. | 5de druk, 19?? | R20 |
1245/2012/HEL | Van Bruggen, Jochem | Die burgemeester van Slaplaagte | Hardeband sonder s.o. skoolstempel voorin nog stewig | 3de druk, 1954 | R30 |
HEL | Van Bruggen, Jochem | Die Sprinkaanbeampte van Sluis | Hardeband sonder s.o. nog baie mooi skoolstempel voorin | 13de druk, 1960 | R55 |
FV.MIK.007/12/16 | Van de Merwe, Marie | Slingerpad van die lewe (oor die Trekkers) - Daan Retief uitgewers | Hardeband met s.o. skeur op omslag | 1983 | R65 |
FV.DEN.015.03/17 | Van de Merwe, Marie | Slingerpad van die lewe (oor die Trekkers) - Daan Retief uitgewers | Hardeband met s.o. sellotapemerke op titelblaaie boek soos in splinternuut binnekant | 1ste uitg 1983 | R80 |
FV.KIN.002/14/6/17 | Van de Wetering, Janwillem | Roggelrot: n polisieroman | Sagteband in mooi toestand | 1ste uitg 1987 | R70 |
Van den Berg, Anel | Vure van gister | Hardeband sonder s.o. titelbladsy uitgeskeur | 19?? | R10 | |
728/2012 | Van den Berg, Anel | Stella Adendorff | Hardeband met mooiste omslag al is daar verweer op omslag, boek in goeie toestand | 19?? | R60 |
Van den Berg, Anel | Die sagter glans | Hardeband sonder s.o. nog in mooi toestand naam voorin | 1959 | R30 | |
Van den Berg, Gert | Die lig in ide lee huis | Hardeband sonder s.o. ou boek en krabbel patroon op titelbladsy maar boek nog stewig vir ouderdom | 1950 | R35 | |
Van den Berg, Gert | Skaduwees | Hardeband sonder omslag vuil kolle op voorblad boek stewig | 1947 | R30 | |
FV.CIS002/04/2016 | Van den Berg, Jacolet | Adam se plan (Romanza boekie) | Sagteband vou in voorblad verder skoon | 2de uitg 2014 | R15 |
FV.ALG | Van den Berg, Jacolet | Adam se plan (Romanza boekie) | Sagteband in goeie toestand | 2de uitg 2014 | R20 |
Van den Berg, Zirk | Wydsbeen | Sagteband in puik toestand | 1ste uitg 1992 | R50 | |
Van den Bergh, Kas | Die dinge langs die pad | Hardeband met s.o. verweer op omslag boek in puik toestand | 1ste uitg 1981 | R70 | |
Van den Bergh, Kas | Nuwe seun op Overvaal | Sagteband oorgetrek met kleefplastiek boek is gebruik, leeskopie | 2de druk, 1987 | R15 | |
1497/2011/LOO | Van den Bergh, Kas | Die wreker | Hardeband met s.o. Naam voorin | 1ste uitg 1965 | R50 |
Van den Bergh, Kas | Liefde wat krom is | Hardeband met s.o. pragtige netjiese boek, naam voorin en plakker binne afgetrek | 1ste druk, 1980 | R35 | |
Van den Bergh, Kas | Geld wat krom is | Sagteband in puik toestand splinternuut | 1ste uitg 1997 | R50 | |
DEN | Van den Heever, C.M. | Simson: kortverhale | Hardeband sonder s.o. nog mooi | 11de druk, 1948 | R45 |
CHA | Van den Heever, C.M. | Daiel se afskeid | Hardeband met s.o. nog in puik toestand | 2de uitg 1983 | R50 |
Van den Heever, C.M. | Dirk se oorwinning | Hardeband sonder s.o. oorgetrek met kleefplastiek, naam voorin | 1953 | R50 | |
FV.DEH.0566 | Van den Heever, C.M. | Jeug | Hardeband met s.o. | 2de uitg 2983 | R65 |
FV.DEH0171 | Van den Heever, C.M. | Laat vrugte | Hardeband met materiaalagtige voorblad baie mooi, stempel voorin | 6de druk, 1955 | R90 |
HEL | Van den Heever, C.M. | Nooit: kortverhale | Hardeband met s.o. in mooi toestand stempel voorin | 2de druk 1949 | R35 |
Van den Heever, C.M. | Nooit: kortverhale | Hardeband sonder s.o. oorgetrek met kleefplastiek, heelwat potloodaantekeninge in boek | 2de druk 1949 | R15 | |
HEL | Van den Heever, C.M. | Nooit: kortverhale | Hardeband sonder s.o stempel maar nog stewig | 2de druk 1949 | R25 |
Van den Heever, C.M. | Somer | hardeband sonder s.o. naam en adres van vorige eienaar voorin | 21ste druk, 1957 | R30 | |
FV.DEH.0174 | Van den Heever, C.M. | Somer | Hardeband met s.o. vorige eienaar naam voorin geskryf pragtige ten spyte van ouderdom, effense verweer op omslag, potloodaantekeninge in boek | 4de druk, 1938 | R55 |
HEL | Van den Heever, C.M. | Somer | Hardeband sonder s.o. mooi materiaalagtige voorblad, skoolstempel voorin, titelblad los van voorblad | 15de druk, 1950 | R25 |
HEL | Van den Heever, C.M. | Kruispad | Hardeband sonder s.o. rug gegom | 1ste uitg 1938 | R60 |
DEH0173 | Van den Heever, C.M. | Vuurvlieg en sterre | Hardeband sonder s.o. boek nog mooi en stewig, naam van vorige eienaar klien voorin geskryf | 3de druk, 1939 | R60 |
DEH0173 | Van den Heever, C.M. | Vuurvlieg en sterre | Hardeband sonder s.o. boek nog mooi en stewig, naam van vorige eienaar klien voorin geskryf | 3de druk, 1939 | R60 |
Van den Heever, C.M. | Woestynsand dek die spore | Hardeband met mooi omslag effense verweer op hoeke, naam en adres voorin | 1ste uitg 1946 | R90 | |
Van den Heever, C.M. | Woestynsand dek die spore | Hardeband met s.o. in puik toestand naam voorin | 1ste uitg 1946 | R200 | |
HEL | Van den Heever, C.M. | Kringloop van die winde: drie novelles | Hardeband sonder s.o. vuil merke op vb, skoolstempel voorin | 1ste uitg, 1945 | R60 |
HEL | Van den Heever, C.M. | Kringloop van die winde: drie novelles | Hardeband sonder s.o. vuil merke op vb, skoolstempel voorin | 1ste uitg, 1945 | R40 |
HEL | Van den Heever, C.M. | Kringloop van die winde: drie novelles | Hardeband sonder s.o. vuil merke op vb, skoolstempel voorin | 1ste uitg, 1945 | R10 |
HEL | Van den Heever, C.M. | Gister | hardeband sonder s.o. ou boek leeskopie | 2de druk, 1943 | R10 |
HEL | Van den Heever, C.M. | Gister | Hardeband sonder s.o. oorgetrek met kleefplastiek | 2de druk, 1943 | R20 |
Van den Heever, C.M. | Droogte | Hardeband sonder s.o. voorblad en rug toon verweer | 3de druk, 1935 | R100 | |
JUN | Van den Heever, C.M. | Laat vrugte | Hardeband met kleefplastiek oorgetrek ou boek | 1ste uitg 1939 | R50 |
CHA | Van den Heever, C.M. | Kromburg (Daan Retief uitgewers) | Hardeband met s.o. nog mooi | 1981 | R60 |
229/2012 | Van den Heever, C.M. | Langs die grondpad | Hardeband sonder s.o. prysuitdelingsplakker binne, rug skade op | 4de druk, 1938 | R40 |
1700/2011/FRI | Van den Heever, Kootjie | Geslote lewens (Springbok biblioteek) | Hardeband met s.o. in mooi' | 1945 | R35 |
356/2012 | Van den Heever, Kootjie | Jurgie en sy maats | Hardeband sonder s.o. stempel voorin en briefie en name voorin geskryf | 4de druk, 19?? | R55 |
Van den Heever, Kootjie | Jurgie en sy maats | Hardeband sonder s.o | 1946 | R60 | |
FV.DEH0179 | Van den Heever, Toon | Gerwe uit die erfpad van skoppensboer | Hardeband met s.o. verweer op omslag boek nog mooi met verbruiningsvlekke op eerste titelbladsye | 3de druk, 1950 | R65 |
FV.CHA.001/4/17 | Van der Merwe, Carel | Geldwolf | Sagteband naam van vorige eienaar op stukkie papier op voorblad vasgeplak onder kleefplastiek waarmee boek oorgetrek is boek self het aantekeninge in potlood en onderstreping met highlighters binne | 1st uitg 2009 | R95 |
Van der Merwe, Christo | Boeie van 'n banneling | Hardeband met s.o. | 1ste druk, 1982 | R20 | |
FV.SON.059/11/16 | Van der Merwe, Quintus | Die blou van ons hemel | Sagtebnd nog mooi met naam van vorige eienaar voorin met 'n briefie | 1ste druk, 2007 | R55 |
FV,NUU | Van der Merwe, Quintus | In landsbelang | Sagteband splinternuut | 1ste uitg 2010 | R70 |
758/2012 | Van der Post, Jan J | Agarob, kind van die duine | Hardeband met s.o. Waterskade op hoek van boek maar meer gerimpel as gevlek, skeur uit omslag op agterblad | 1ste druk, 1963 | R50 |
FV.CHA | Van der Post, Jan J | Agarob, kind van die duine | Hardeband sonder s.o. in redelike toestand sellotape op ruk voorblad vuil merek | 4de druk 1966 | R45 |
FV.CDON.007/09/16 | Van der Post, Jan J | Die verdoemde | Hardeband met s.o. skeur of twee op eerste bladsye papier baie bros en vergeel maar nog goeie leesmateriaal | 1ste uitg 1968 | R55 |
2157/2012 | Van der Post, Jan J | Jagters van die duine | Hardeband met s.o. plakker op titelbladsy uitgeskeur | 1963 | R85 |
FV.CHA | Van der Post, Jan J | Skat tussen die duine | Hardeband sonder s.o. mooi gekleurde voorblad, ou bibboek met sakkie en stempel voorin en sellotapemerk op titelblad | 1ste uitg 1968 | R50 |
FV.PCH025 | Van der Post, Jan J | Tjeb, die spoorsnyer | Hardeband sonder s.o. in mooi toestand | 2de druk, 1971 | R55 |
Van der Post, Johann | Die vreemde vrou (Goeie Hoop uitg) | Hardeband sonder s.o ou ou boek | 1949 | R10 | |
FV.CHA.003.10/16 | Van der Vyver, Marita | Die dinge van 'n kind | Hardeband met s.o. in puik toestand | 1ste uitg 1994 | R70 (Gereserveer) |
FV.LOU..002/14/6/17 | Van der Vyver, Marita | Franse briewe : pos uit Provence | Sagteband soos nuut vorige eienaar se boodskap voorin maar boek ook geteken deur Marita | 1ste uitg 2008 | R80 |
FV.1695/2011/FRI | Van der Vyver, Marita | Wegkomkans | Sagtebnad in goeie toestand stempel vorin | 1ste utig 1999 | R55 |
FV.EIL009 | Van der Walt, Annemarie | Talisman teen troosteloosheid (Kortverhale) | Sagteband in splinternuwe toestand | 1ste uitg 2010 | R76 |
ANN | Van der Westhuizen, Vincent | n Reenwolk trek verby | Hardeband met s.o. Verweer op omslag, handtekening voorin | 1964 | R35 |
FV,ALG | Van der Westhuizen, Vincent | Bruid van die goudveld | Hardeband met s.o. effense verweer op kante van omslag boek nog mooi | 1ste druk, 1981 | R45 |
HUM | Van Deventer, Hennie | Oos, wes - reismoles | Sagteband so goed as nuut | 1ste uitg 1998 | R50 |
FV.JAD.001/09/16 | Van Elders, J. | Die wortel van alle kwaad | Hardeband met s.o. in netjiese toestand. Sellotapemerke op titelblad en naam van vorige eienaar op titelblad | 1ste uitg 1971 | R75 |
FV | Van Elders, J. | Diepkuil | Hardeband sonder s.o. stewig maar het skimmelvlekke op buiteblad en op die papierkant van die boek | 1ste uitg 1948 | R70 |
FV.JAD.012/1/17 | Van Heerden, Carl | Timo | Sagteband met mooi skets van 'n seun voorop, stemepl van skool voor en agter in boek nog mooi en stewig | 3de druk 1978 | R70 |
FV.DEH0654 | Van Heerden, Ernst | Etikette op my koffer | Hardeband met s.o. klein skeurtjie op voorkant van omslag boek se blaaie is nog styf en nuut | 3de druk 1964 | R85 |
1962/2012 | Van Heerden, Etienne | Casspirs en Campari's | Hardeband met s.o. | 1ste uitg 1991 | R120 |
FV.SON.057/11/16 | Van Heerden, Etienne | Die swye van Mario Salviati | Sagteband in goeie toestand naam van vorige eienaar voorin geskryf | 2de uitg 2006 | R85 |
FV | Van Heerden, Etienne | Matoli | Hardeband met s.o. skaafmerke op kante van omslag (Skaars) | 1ste utig 1978 | R100 |
Van Heerden, Petronella | Die sestiende koppie | Hardeband met gekleurde voorblad, ou bib boek met sakkie uitgeskeur en stempel voorin, skimmelvlekke op titelbladsy | 1965 | R55 | |
FVCAS.003/05/17 | Van Helden, Phia | Palinggat: 'n kontreiroman | Sagteband ligte vuil merke op voorblad inhoud soos splinternuut | 2de druk Feb 2006 | R95 |
FV.LIZ032 | Van Melle, J | Bart Nel | Hardeband sonder s.o skoolstempel voorin | 15de druk, 1973 | R35 |
FV | Van Melle, J (saamgestel deur AP Grove) | Oom Karel neem sy geweer saam en ander verhale : 'n keuse uit sy kortverhale | Hardeband met s.o. in puik en skoon toestand | 1ste uitg 1982 | R60 |
FV.MAR.004/04/17 | Van Melle, J | Verspeelde lente | Hardeband met s.o. in mooi toestand | 6de druk 1971 | R90 |
FV.ULU.006/7/17 | Van Niekerk, A.A.J. | Die klipsweet sit aan my voetsool vas | Hardeband met s.o. in puik toestand | 2de druk 1982 | R70 |
FV.PCH.026 | Van Niekerk, A.A.J. | Die soutryers en ander vertellinge | Hardeband met s.o. stukkie van rugkant van omslag afgeskeur verder boek in mooi toestand naam op binneblad en potlood onderstreping in boek | 2de druk 1966 | R65 |
FV.STE.003.2013 | Van Niekerk, A.A.J. | Kelkiewyn en koggelaar | Hardeband sonder s.o. skoolstempel | 2de druk 1972 | R45 |
FV.STE.001/2013 | Van Niekerk, A.A.J. | Kelkiewyn en koggelaar | Hardeband met s.o. in puik toestand slegs skoolstempel voorin | 2de druk 1972 | R75 |
FV.STE.004/2013 | Van Niekerk, A.A.J. | Kelkiewyn en koggelaar | Hardeband met s.o. in puik toestand slegs skoolstempel voorin, stukkie van omslag op ruk stukkend | 2de druk 1972 | R65 |
FV.STE.002/2013 | Van Niekerk, A.A.J. | Kelkiewyn en koggelaar | Hardeband met s.o. in puik toestand slegs skoolstempel voorin | 2de druk 1972 | R75 |
FV.GRO | Van Niekerk, A.A.J. | Op pad na Port Jollie en ander stories | Hardeband sonder s.o. met mooi tekening deur Fred Mouton op voorblad | 1ste uitg 1979 | R75 |
FV.SAL.006/1/17 | Van Niekerk, A.A.J. | Soos twee windswaels | Hardeband met s.o. vorige eienaar se naam en adres voorin geskryf, stempel | 1ste uig 1979 | R65 |
FV.ADG.002/7/17 | Van Niekerk, A.A.J. (Stofomslag deur Flip) | Tasal van die grasvlaktes | Hardeband met baie mooi s.o. effense verweer op omslag sakkie voorin stempel agterin boek | 2de hersiene uit 1979 | R85 |
Van Niekerk, Dolf | Kort lewe van 'n reisiger | Hardeband met s.o. so goed as nuut | 1ste uitg 1979 | R70 | |
Van Niekerk, Dolf | Die son struikel | Hardeband sonder s.o. boekblaaie is vergeel binne maar nog stewig, naam voorin | 1ste uitg, 1964 | R70 | |
FV.POG.002/6/17 | Van Niekerk, Marlene | Die sneeuslaper | Sagteband splinternuut | 1ste uitg 2010 | R80 |
FV.DON0033 | Van Nierop, Leon | Paradys | Sagteband nog mooi puntjies effe gebuig | 1ste uitg 2005 | R50 |
FV.ROZ.002.07.17 | Van Nierop, Leon | Snydokter | Sagtegband nog soos in nuut, naam van vorige eienaar voorin geskryf in pen | 1ste uitg 2013 | R90 |
FV.BOK | Van Nierop, Leon | Wolwedans in die skemer | Sagteband splinternuut | 1ste uitg 2012 | R90 |
Van Nieuwenhuizen, Jackie | Sonder grense... liefde bind maar stel ook vry | Hardeband met s.o. skeurmerke op omslag | 1ste druk, 1991 | R40 | |
FV.BOK | Van Pletzen, Johan | Hoe gaan dit met ma? Briewe van Kleinjan | Hardeband met gekleurde voorblad in netjiese toestand | 3de druk, 1991 | R100 |
FV.RET.005/10/16 | Van Pletzen, Johan | Hoe gaan dit met ma? Briewe van Kleinjan | Hardeband met gekleurde voorblad in netjiese toestand (klein plakker en naam voorin) | 1ste druk, 1988 | R75 |
FV.NAU.007/09/16 | Van Pletzen, Johan | Liewe Ma: briewe van Kleinjan | Hardeband met mooi s.o | 6de druk 1982 | R75 |
FV.ALM.012/04/16 | Van Pletzen, Johan | Liewe Ma: briewe van Kleinjan | Hardeband met mooi s.o stempel van vorige boekwinkel voorin | 3de druk 1980 | R50 |
FV. DON 0032 | Van Pletzen, Johan | Ma sê vir sussie : weer briewe aan Kleinjan (Briewe aan Kleinjan-reeks) | Hardeband met s.o. nog baie mooi boek geteken deur skrywer | 3de druk, 1985 | R100 |
FV. JVW | Van Pletzen, Johan | Ma sê vir sussie : weer briewe aan Kleinjan (Briewe aan Kleinjan-reeks) | Hardeband met s.o. nog baie mooi boek geteken deur skrywer | 3de druk, 1985 | R100 |
F.V. RUD 004 | Van Pletzen, Johan | Ma sê vir sussie : weer briewe aan Kleinjan (Briewe aan Kleinjan-reeks) | Hardeband met s.o. nog baie mooi | 1ste uitg 1984 | R90 |
FV.ALM.010/04/16 | Van Pletzen, Johan | Ma weet mos: Nog briewe van Kleinjan | Hardeband met s.o. klein skeur in omslag verder is boek baie mooi | 2de druk, 1982 | R90 |
FV. | Van Pletzen, Johan | Ma weet mos: Nog briewe van Kleinjan | Hardeband met s.o. klein skeurtjie in omslag | 2de druk, 1982 | R90 |
FV.SON.058.11/16 | Van Rensburg, Frans | Lammervanger | Sagteband in nuwe toestand | 2de druk 2010 | R90 |
FV.SON.060/11/16 | Van Rensburg, Frans (geillustreer deur Vader Claerhout) | Die Tsotsi-evangelie | Sagteband in redelike toestand, punte van boek effens gebuig | 1ste druk 2006 | R90 |
FV.CHA | Van Rensburg, Suzanne (Illustrasies deur Jack van Rensburg) | Soet Anysberg: met 'n inleiding deur Audrey Blignault | Hardeband sonder s.o. nog mooi | 1ste druk, 1976 | R20 |
FV. (VERTAALDE WERK) | Van Rhijn, Aleid | Die waters kom! (Oorspr titel: Een Helicopter daalde) | Hardeband met s.o. skeur op rugkant van omslag boek in netjiese toestand verder. stempels van skoolbibboek voorin en sakkie | 1ste druk 1970 | R65 |
FV (VERTAALDE WERK) | Van Rhijn, Aleid | Die waters kom! (Oorspr titel: Een Helicopter daalde) | Hardeband met s.o. boek in uitstekende toestand | 1ste druk 1970 | R90 |
FV.MIC.004/03/17 | Van Riet, Willem (met mooi swart ek wit bypassende fotos) | Stroom af in my kano: avontuur op vyf groot riviere in Suider-Afrika (Oranje-, Die Pongola-, Die Limpopo-, Die Sabi- en Die Kuneneriviere) | Hardeband met s.o. boodskappie aan vorige eienaar voorin in pen | 1ste uitg 1966 | R80 |
Van Rooyen, Engela | Die duiwe van Botala | Sagteband baie mooi boek, naam klein voorin geskryf | 6de druk, 2005 | R55 | |
FV.SAL008/1/17 | Van Rooyen, Engela | Vuurwag | Hardeband met s.o. blaaie erg vergeel maar boek nog stewig skaafmerke op kante van omslag | 1ste druk 1975 | R55 |
FV.EIL034 | Van Rooyen, Piet | Rodriguez: 'n roman | Sagteband splinternuut | 1ste uit 2012 | R80 |
Van Schalkwyk, Nickey | Die hoe muur | Hardeband met s.o. nog stewig | 1964 | R15 | |
FV.DEH.0454 | Van Schalkwyk, Nickey | Die kluisenaar van Thaba Luma | Gardeband met s.o. in goeie toestand naam en briefie voorin op titelblad geskryf | 1ste uitg 1985 | R45 |
FV.WOR | Van Tonder, Morkel | Die koningsbok | Hardeband met s.o. nog mooi stempel op titelbladsy | 1ste uitg 1967 | R75 |
Van Wyk, Frenette | Stukkie goud (Romanza) | Sagteband nog mooi, skeur geplak op titelblad | 1ste uitg 2012 | R15 | |
ANN | Venter, Ben | Romdom-Lelik | Hardeband met s.o. , klein skeurtjie aan omslag onder aan voorkant | 1ste uitg 1978 | R70 |
ANN | Venter, Ben | Waterbobbejaan | Hardeband met s.o. in puik toestand, kind se naam op titelblad in pen | 2de uitg 1976 | R50 |
Venter, E.A. | Totius | Sagteband boek blaaie los | Nov-76 | R15 | |
FV.IRE. | Venter, Eben | Ek stamel ek sterwe | Sagteband nog mooi, geplak op binneblad | 1996 | R65 |
FV.UIL.004/03/17 | Venter, Eben | Ek stamel ek sterwe | Sagteband in goeie toestand, boodskap aan vorige eienaar op binnekant van voorblad | 1ste uitg 1996 | R70 |
FV.GRO.001/03/17 | Venter, Eben | Ek stamel ek sterwe | Sagteband nog mooi, naam van vorige eienaar voorin in pen geskryf boek verder skoon en netjies | 1ste uitg 1996 | R95 |
FV.DEH0505 | Venter, Eben | Foxtrot van die vleiseters (WA Hofmeyr-prys) | Sagteband nog in puik toestand | 2de druk, 1997 | R45 |
FV.DEH0499 | Venter, Eben | Foxtrot van die vleiseters (WA Hofmeyr-prys) | Sagteband nog in puik toestand | 2de druk, 1997 | R30 |
FV.SON.061/11/16 | Venter, Eben | Horrelpoot | Sagteband in puik toestand | 1ste druk 2006 | R70 |
DEH0498 | Venter, Eben | My simpatie, Cerise | Sagteband in puik toestand met gekleurde voorblad | 1ste druk, 1999 | R65 |
HEL | Venter, F.A. | Die rentmeesters | Sagteband sonder s.o. ou skoolboek met stempel voorin boek nog netjies | 2de druk, 1986 | R50 |
25/2013 | Venter, F.A. | Die tollenaar | Hardeband sonder s.o. rug geplak met sellotape maar nog stewig | 1955 lyk na 1ste uitgawe | R70 |
FV.LIZ031 | Venter, F.A. | Die middag voel soos warm as | Sagteband ligte vlek op eerste titelbladsy | 1ste sagtebanduitg 1986 | R60 |
FV.CDON029 | Venter, F.A. | Die ou man en die duif | Hardeband met s.o. sakkie van biblioteek agterin | 1ste uitg 1987 | R70 |
FV | Venter, F.A. | Man van Cirene | Hardeband rug beskadig en rug effens los goeie leeskopie | 3de druk, 1957 | R50 |
DEH0496 | Venter, F.A. | Swart pelgrim | Sagteband naam voorin geskryf, boek toon baie verweer op voorblad | 3de druk, 1986 | R25 |
FV.TEO.003.0317 | Venter, F.A. | Werfjoernaal | Hardeband met s.o. klein skeur aan bokant van omslagm naam van vorige eienaar voorin effense rimepls aan onderkant van boek wat dui op vog, geen bruin vlekke, slegs op binneblad effense skimmelvlekkies | 7de druk 1979 | R60 |
FV.MOS | Vermaak, Frances | Maandruppels (Romanza boekie) | Sagteband in puik toestand | 1ste uitg 2010 | R15 |
SKE | Vermeiren, Leopold (Vertaal deur Elma Hartmann en Deon van den Heever) | Die rooi Ridder kruisvaarder | Sagteband sonder s.o. maar nog mooi en stewig, buiteblad het effense vuil voorkoms SKAARS | 2de druk, 1969 | R70 |
FV.FOR.020/15/6/17 | Vermeulen, Elizabeth | Elsa | Hardeband sonder s.o. boek se voorblad het 'n vou in | 2de druk 1947 | R65 |
MAR | Vermeulen, Elizabeth | Temmers van die Noordweste | Hardeband sonder omslag vorige eienaar naam voorin, mooi en netjies | 5de druk, 1945 | R70 |
FV.LIZ030 | Vermeulen, Elizabeth | Waters van betowering ('n vervolg op Kringloop) | Hardeband sonder s.o. nog in mooi en stewige toestand | 1966 | R60 |
Viljoen, Lettie | Belemmering (Oorlogsroman) | Sagteband nog mooi | 1ste uitg 1990 | R70 | |
FV, | Von Horsten, Hendrik en Fritz | Die Bushies van die Sanddorp | Hardeband ou bibboek. eerste paar bladsye het gate in geskeur en stuk van bladsy 1 en 2 weg, maar res nog leesbaar slegs leeskopie | MCMLVI | R10 |
FV.MOS | Von Moltke, J. | Die vrou van Lushai | Hardeband met s.o. effense verweer op omslag skimmelvlekkies op kant van die boekblaaie | 1970 | R120 |
Von Meck, Anoescka | Annerkant die longdrop | Sagteband handtekening van vorige eienaar voorin boek in goeie toestand | 2de druk, 1999 | R60 | |
FV.DEH0248 | Von Meck, Anoescka | Annerkant die longdrop | Sagteband so goed as nuut | 1ste uitg 1998 | R90 (Gereserveer) |
DEH0309 | Von Meck, Anoescka | Vaselinetjie | Sagteband nog stewig en netjies vorige eienaar naam en boodskap voorin | 1ste uitg, 2004 | R70 |
FV.DOR.002/04/17 | Von Percha, Igor (Uit Duits vertaal deur Gerrit J van der Merwe | Veroeska: 'n vlugteling in Rooi Rusland | Hardeband met s.o. skimmelvlekkies op eerste paar binneblaaie | Afr uitg 1970 | R80 |
FV.DEH.0182 | Vorster, HSCA | Aan Dick en Tommy en Harry (Essays en stories uit Franfort en baie ander dorpe in die Vrystaat) | Sagteband boek het 'n effense rimpeling op sommige blaaie asof dit vog gehad het maar geen merke blaaie spierwit | 1ste uitg 2007 | R40 |
FV.JAD.014/1/17 | Vorster, Tucker | Die baron van Skoonrivier | Hardeband met s.o. sakkie voorin en plakker bo-oor vorige eienaar se naam geplak op titelbladsy | 1ste uitg 1975 | R60 |