Op hierdie bladsye vind u boeke van skrywers wie se vanne met W begin.
Pos- of koeriergeld en aflewering:
Ek maak deesdae gebruik van Fastway koeriers se fantastiese diens @ R35 in Johannesburg omgewing of R45 vir die res van Suid-Afrika MAAR sommige afgeleë plekke word ongelukkig nog nie deur hierdie diens bevoordeel nie. Dan moet ek dit pos @ R45 per pakkie onder 1kg of enkel boeke @ R30 per geregistreerde pos.
(Laaste bygewerk op 14 Februarie 2017.)
Kategorie/ boeknr | Outeur | Titel | Toestand | Datum | Prys |
---|---|---|---|---|---|
1086/2012 | Wagener, Pieter | Mantrakolie | Sagteband so goed as nuut | 1ste uitg 2007 | R70 |
FW | Walters, Magdaleen | Meisie uit die boendoe | Sagteband so goed as nuut | 1ste uitg 2006 | R25 |
FW.DEH0519 | Walters, Magdaleen | Meisie uit die boendoe | Sagteband so goed as nuut | 1ste uitg 2006 | R20 |
F.W. MOS | Walters, Magdaleen | Onvoorwaardelik syne (Romanza boekie) | Sagteband so goed as nuut | 1ste uitg 2011 | R15 |
Waltman, Jan | Die gelukmaker | Hardeband met pragtige s.o. sellotapemerke op titelblad sowel as 'n handtekening, stempeltjie van vorige boekwinkel voorin | 19?? | R50 | |
THEU | Waltman, Jan | Lokval (Klub 707) | Hardeband met s.o. | 1979 | R55 |
CHA | Warder, Marié | Samaritaan van die Sahara: Dit is die verhaal van Sahbena El Hakom - my vriend, die dokter | Hardeband met s.o. pragtige voorbladfoto, titelbladsy uitgeskeur | 1954 | R30 |
DEN003 | Warder, Marié | Stormwater | Hardeband sonder s.o. titelbladsy uitgeskeur plakker sit vas op voorblad van boek | 19?? | R20 |
Wassenaar, Theo (vertaal) | Koning Oidipus (Sophokles) | Sagteband nog mooi, vorige eienaar naam en adres voorin | 2de druk, 1982 | R50 | |
Wassenaar, Theo | Uit my griekse dagboek: Twee maats in die land van Homeros (Reisverhaal in 1923) | Hardeband met s.o. baie verweer op omslag skoolstempel voorin | 1923?? | R30 | |
Wassenaar, Theo | Uit my griekse dagboek: Twee maats in die land van Homeros (Reisverhaal in 1923) | Hardeband met s.o. baie verweer op omslag skoolstempel voorin | 19?? | ||
Wassenaar, Theo | Uit my griekse dagboek: Twee maats in die land van Homeros (Reisverhaal in 1923) | Hardeband met s.o. baie verweer op omslag skoolstempel voorin | 19?? | ||
JVW0012 | Wassenaar, Theo | Uit my griekse dagboek: Twee maats in die land van Homeros (Reisverhaal in 1923) | Hardeband sonder s.o. skoolstempel voorin | 19?? | R20 |
1088/2012 | Weideman, George | Bloujare se stories | Sagteband SPLINTERNUUT | 1ste druk, 2007 | R70 |
Weideman, George | Dana se jaar duisend (1998 Sanlampryswenner vir jeuglektuur) | Sagteband nog mooi en netjies | 1ste uitg, 1998 | R70 | |
FW.DEH0523 | Weideman, George | Die onderskepper of Die dorp wat op 'n posseel pas | Sagteband | 1ste uitg 1997 | R45 |
FW.DEH0524 | Weideman, George | Draaijakkals | Sagteband met inskripsie op titelblad deur vorige eienaar en boek het rimpels voor en agter in boek soos water maar nie merke nie, verder is boek skoon en netjies | 3de druk 2001 | R45 |
F.W. ALM006/04/2016 | Weideman, George | Hoera hoera die ysman (1970 = 1976) | Hardeband met s.o. in puik nuwe toestand | 1ste uitg 1977 | R80 |
1090/2012 | Weideman, George | Newelig (Stories loop nie padsaam nie) | Sagteband SPLINTERNUUT | 1ste druk, 2007 | R80 |
F.W. | Weideman, George | Tuin van Klip en vuur | Hardeband sonder s.o. nog in puik teostand, penaantekeninge op die eerste 2 titelbladsye verder mooi en skoon | 1ste uitg, 1983 | R50 |
F.W.BOU002/04/2016 | Weideman, George | Tuin van Klip en vuur | Hardeband met gekleurde voorblad, ou bibboek met sakkie en stempel voorin | 1ste uitg, 1983 | R40 |
THEU | Weiss, Hymne | Bitterbessiebos | Hardeband met s.o. | 1ste uitg 1977 | R15 |
1305/2012/STE | Weiss, Hymne | Bitterbessiebos | Hardeband met s.o. | 1ste uitg 1977 | R70 |
Weiss, Hymne | Die kleinste | Hardeband sonder s.o. skimmelvlekkies op paar bladsye | 1951 | R50 | |
Weiss-Sonnenburg, H. | Die erfgenaam van Wang (Kadetreeks nr. 10) | Hardeband sonder s.o. ou skoolboek rug bo effens beskadig en titelblad losserig van rug | 1ste druk, 1961 | R10 | |
Weiss-Sonnenburg, H. | Die erfgenaam van Wang (Kadetreeks nr. 10) | Hardeband sonder s.o. ou skoolboek | 1ste druk, 1961 | R20 | |
Weiss-Sonnenburg, H. | Die erfgenaam van Wang (Kadetreeks nr. 10) | Hardeband sonder s.o. ou skoolboek, klein skeurtjie uit titelbladsy | 1ste druk, 1961 | R10 | |
Weiss-Sonnenburg, H. | Die erfgenaam van Wang (Kadetreeks nr. 10) | Hardeband sonder s.o. ou skoolboek, met stempels en sakkie voorin | 1ste druk, 1961 | R60 | |
Weiss-Sonnenburg, H. | Die erfgenaam van Wang (Kadetreeks nr. 10) | Hardeband sonder s.o. ou skoolboek mooi en stewig | 1ste druk, 1961 | R30 | |
654/2011/HEN | Weisenborn, Gunther | Die vervolger | Hardeband met s.o. | 1ste Afr uitg 1962 | R60 |
Welch, Ronald | Die vlug uit Frankryk | Hardeband met s.o. oorgetrek met kleefplastiek | 1ste druk, 1971 | R55 | |
1697/2011/FRI | Wells, H.G. | Die onsigbare man (Libri-reeks XVI) | Hardeband skoolgebinde boek in blou boek nog stewig, vorige boekwinkel stempel voorin | 1955 | R30 |
742/2012 | Welsh, Renate (uit Duits vertaal duer H Technau) | Ontvanger onbekend ... terug (Daan Retief) | Hardeband sonder s.o gekleurde vb | 1982 | R35 |
FW.FIR.003./12/16 | Wessels, Annemarie | Mense van Anderkant (Springbok-biblioteek) | Hardeband met s.o. plakkermerk op voorblad | 1945 | R90 |
Wessels, Annemarie | Tweelingbroers | Hardeband sonder s.o | 19?? | R30 | |
Wessels, Mariki | Wie laaste lag | Hardeband met s.o. in goeie toestand x bibboek met sakkie en stempel | 1ste druk, 1989 | R25 | |
THE | Westwood, , Gwen (Vertaal deur Ria du Toit, tekeninge Peter Warner) | Die rooi Olifantkombers | Hardeband met s.o. nog in puik en stewige toestand, sakkie agterin en stempel | 19?? | R55 |
Wier, Ester (Vertaal in AFr deur Andre P Brink) | Die eenspaaier | Hardeband sonder s.o. x bibboek met sakkie agterin | 1ste Afr uitg 1967 | R15 | |
Wier, Ester (Vertaal in AFr deur Andre P Brink) | Die eenspaaier Illustrasies deur Christine Price) | Hardeband sonder s.o. x bibboek met sakkie agterin | 1ste Afr uitg 1967 | R95 | |
739/2012/LOO | Wilder, Laura Ingalls | Boerseun (Little house on the prairier reeks) | Hardeband met s.o. naam van vorige eienaar voorin | afr uitg 1965 | R70 |
1091/2012 | Willemse, Catherine | Met 'n diepe verlange | Sagteband SPLINTERNUUT | 1ste uitg 2006 | R70 |
Winterbach, Ingrid | Buller se plan | Sagteband nog so goed as nuut | 1ste uitg 1999 | R110 | |
FW.MJM.003/02/17 | Winterbach, Ingrid | Die boek van toeval en verlaat | Sagteband nog mooi | 1ste uitg 2006 | R80 |
Winterbach, Ingrid | Niggie (boere oorlogroman) | sagteband SPLINTERNUUT geteken deur skrywer opgedra aan vorige eienaar | 1ste uitg 2004 | R100 | |
JUN | Wit spioen | Die duiwel, die wit merrie en ek | Hardeband, boek is oud, rug is geplak met deursigtige sellotape blaaie vergeel boek nog in een stuk | 1952 | R30 |
736/2012 | Wolmarans, Vera | Gekneusde harte | Hardeband met gekleurde voorblad nog so goed as nuut | 1ste druk, 2003 | R40 |
ANN | Wolmarans, Vera | Vallei van verlore drome | Sagteband met mooi gekleurde voorblad | 1ste druk, 1994 | R30 |
FW. | Wolmarans, Vera | Voetspore na geluk | Hardeband met mooi gekleurde voorblad slegs leeskopie boek het waterskade en al die blaaie is gerimpel maar geen bruin vlekke | 1ste druk 2001 | R15 |
FW.MOSS | Wyss, Johann Rudolf | Die familie Robinson (LIBRI REEKS nr VII) | Hardeband met mooi s.o. stempel op titelblad | 1953 | R90 |