Op hierdie bladsy vind jy boeke van outeurs waarvan die vanne met S begin.
Pos- of koeriergeld en aflewering:
Ek maak deesdae gebruik van Fastway koeriers se fantastiese diens @ R45 in Johannesburg- omgewing of R55 vir die res van Suid-Afrika MAAR sommige afgeleë plekke word ongelukkig nog nie deur hierdie diens bevoordeel nie. Dan moet ek dit pos @ R48 per pakkie onder 1kg.
(Boeke bygevoeg op 18 Julie 2017.)
Boeknommer | Outeur | TItel | Toestand van boek | Datum van uitgawe | Prys |
---|---|---|---|---|---|
FS.1156/2011/LAP | Sangiro | Ngesomit (plaas sen naam en beteken waterkuile, in die omgewing van Meruberge waar Skrywer saam ouers probeer boer het) | Hardeband met s.o. in puik toestand | 2de uitg 1983 | R80 |
FS.LIZ026 | Sangiro | Op Safari | hardeband verweer op buiteblad en rug los | 8ste druk, 1938 | R40 |
FS | Sangiro | Rolprentavonture | Hardeband sonder s.o. nog netjies. skoolstempel voorin | 3de druk, 1951 | R45 |
FS.127/2012/HEL | Sangiro | Rolprentavonture | Hardeband met s.o. in goeie toestand potloodaantekeninge in boek skoolstempel voorin | 3de druk, 1951 | R70 |
FS | Sangiro | SImba | hardeband sonder s.o. naam voorin geskryf potloodaantekeninge in boek | 5de verbeterde druk, 1948 | R45 |
FS.1411/2011/HEL | Sangiro | Simba | Hardeband met s.o. in puik toestand | 3de verbeterde druk, 1947 | R75 |
FS.2155/2012 | Sangiro | Uit oerwoud en vlakte: sketse uit die Oos-Afrikaanse dierewereld | Hardeband met s.o. potloodaantekeninge in boek | 42ste druk, 1973 | R65 |
FS.HEL | Sangiro | Uit oerwoud en vlakte: sketse uit die Oos-Afrikaanse dierewereld | Sagteband rug beskadig maar geheg | 28ste druk, 1944 | R40 |
FS.56/2013/LIZ | Sangiro | Uit oerwoud en vlakte: sketse uit die Oos-Afrikaanse dierewereld | Hardeband sonder s.o. naam voorin en plakker van bib voorin watermerke deur boek maar nie steurend | 37ste druk, 1960 | R45 |
Santjie | Hunniemoen Kuppels (foneties na "Honeymoon couples" oor allerlei wittebroodstories... | SPLINTERNUUT (2 eksemplare) | 1ste uitg, 2002 | R55 | |
FS.GRO.003/03/17 | Sarrisam, Gert | As murasies kon praat: ware verhale uit Namakwaland | Splinternuut Sagteband | 1ste uitg 2de druk 2010 | R110 |
FS. | Sassen, Petra | Die dodelike harlekyn | Hardeband met gekleurde vb nog netjies | 3de druk, 1987 | R40 |
FS.611/2011/HEN | Sauerbruch, Ferdinand (In AFr vertaal deur Ludwig Visser) | My lewe teen die dood: ervaringe uit my halfeeu as chirurg | Hardeband met s.o. | 1ste druk, 1963 | R120 |
FS | Scheepers Strydom, C.J. | WIlde roeping: die verhaal van beroemde grootwildjagters in Suider-Afrika | Hardeband met s.o. nog in puik toestand | 1ste uitg 1966 | R100 |
FS | Scheepers, J.J | Jannie Sprinkaanbeentjies | Sagteband boek slegs 'n leeskopie rug los lyk na 1ste uitgawe | 19?? | R15 |
FS.665/2012 | Scheepers, J.J (Verwerk deur Cas Vorster) | Jannie Sprinkaanbeentjies | Hardeband sonder s.o. nog mooi en stewig | 1971 | R60 |
FS.DEH0786 | Scheepers, J.J. (J Markot) | Jannie Sprinkaanbeentjies | Sagteband reproduksie uitgawe | 4-Aug | R50 |
FS.DEH0782 | Scheepers, Riana | Blinde sambok | Sagteband in splinternuwe toestand | 1ste uit 2001 | R75 |
FS | Scheepers, Riana | Die heidendogters jubel | Sagteband in mooi toestand | 2de druk, 1995 | R50 |
FS | Scheepers, Riana | 'n Huis met drie en 'n half stories en ander verhale | Sagteband nog netjies met naam van vorige eienaar voorin | 2de druk, 1995 | R40 |
FS.BOE | Scheepers, Riana | n Engel in my huis | Sagteband splinternuut geteken deur skrywer | 1ste uitg 2005 | R120 |
FS. | Schmid, Chr v (IN Afr verwerk deur J. ES) | Rosa van Tannenburg | Hardeband rug geheg boek is oud en het skimmelvlekkies | 1930 (1ste Afr uitgawe) | R60 |
FS.ANN.005/05/17 | Schoeman, Karel | n Lug vol helder wolke | Hardeband sonder s.o. naam van vorige eienaar voorin op titelblad, potloodaantekeninge op binneblad en hier en daar in boek | 3de druk 1975 | R65 |
FS | Schoeman, Karel | By fakkellig | Hardeband met voorbladskets voorop geplak en oorgetrek met kleefplastiek, vorige eienaar se naam voorin | 11de druk 1983 | R60 |
FS.ANN.002/05/17 | Schoeman, Karel | By fakkellig | Sagteband nog netjies titelblad uitgeskeur 'n R10 prys in koki op voorblad geskryf! | 5de druk, 1991 | R35 |
FS | Schoeman, Karel | Die hart van die son | Hardeband met s.o. in puik toestand | 1ste uitg 1965 | R180 |
FS.DEH0791 | Schoeman, Karel | Die hart van die son | Sagteband met los omslag effense verweer op omslag | 3de druk, 1987 | R65 |
FS | Schoeman, Karel | Die noorderlig | Hardeband met s.o. SPLINTERNUUT (2 plakkers op omslag) | 1ste uitg, 1975 | R110 |
FS.JAD.020/1/17 | Schoeman, Karel | Koninkryk in die Noorde: n boek oor Skotland | Hardebadn met so in goeie toestand | 1ste uitg 1977 | R200 |
FS.DEH0790 | Schoeman, Karel | Lig in die donker | Hardeband met mooi omslag klein wit skaafmerk voorp en handtekening in koki voorin dalk geteken deur Skrywer? | 1ste uitg 1969 | R110 |
FS.DEH.0785 | Schoeman, Karel | Na die geliefde land | Sagteband klein formaat boek | 1ste sakformaat uitg, 1994 | R55 |
FS.DEH0788 | Schoeman, Karel | Na die geliefde land | Hardeband met s.o. nog in puik toestand | 2de druk, 1973 | R50 |
FS.KAR.016/05/17 | Schoeman, Karel | Na die geliefde land | Hardeband sonder s.o. in splinternuwe toestand | 7de druk 1988 | R100 |
FS.DEH.0776 | Schoeman, Karel | Na die geliefde land | Sagteband klein formaat boek | 1ste sakformaat uitg, 1994 | R45 |
FS.JVW | Schoeman, Karel | Na die geliefde land | sagteband so goed as nuut | 1ste klassieke uitg 2007 | R65 |
DEH | Schoeman, Karel | Op 'n eiland | Sagteband en so goed as nuut, nuwe druk | 2de uitg, 2009 | R100 |
FS.BOE001/05/17 | Schoeman, Karel | Op 'n eiland | Sagteband en so goed as nuut, nuwe druk | 2de uitg, 2009 | R90 |
FS.ANN.004/05/17 | Schoeman, Karel | Spiraal | Hardeband met s.o. boek nog mooi en stewig, heelwat potloodaantekeninge regdeur boek, naam van vorige eienaar (Ena Jansen) voorin boek en effense skimmelvlekkies op voorste blaaie | 1ste uitg 1968 | R130 |
FS.ADG003/07/17 | Schoeman, Karel | Van 'n verre eiland: 'n Tweede ierse dagboek | Hardeband met s.o. in puik toestand | 1ste uitg 1968 | R150 |
FS.MIC.006/03/17 | Schoeman, Karel | Veldslag: twee novelles | Hardeband met s.o. naam van vorige eienaar in swart koki op titelblad maar onopsigtelik onder flap van voorblad, boekinhoud nog netjies maar pen onderstreping en notas op paar bladsy | 3de druk 1971 | R60 |
FS.2188/2912 | Schoeman, Karel | Veldslag: twee novelles | Hardeband met s.o. x bibboek met stempel | 1ste uitg 1965 | R80 |
FS.JVW013 | Schoeman, Karel | Veldslag: twee novelles | Hardeband sonder s.o. x bibboek met sakkie voorin en DSCARD stempel voorin bietjie potloodaantekeninge in boek | 1ste uitg 1965 | R60 |
FS.2190/2012 | Schoeman, Karel | Veldslag: twee novelles | Hardeband met s.o. x bibboek met stempel | 1ste uitg 1965 | R80 |
FS.832/2011/SEL | Schoeman, Karel | Veldslag: twee novelles | Hardeband met s.o. stempel voorin boek mooi en netjies | 4de druk, 1977 | R50 |
FS.KAR014/05/17 | Schoeman, Karel | Verliesfontein | Hardeband met s.o. soos in splinternuut | 1ste uitg 1998 | R300 |
FS | Schoeman, Karel | Afrika: n roman | Hardeband met s.o. | 1ste uitg 1977 | R180 |
FS | Schoeman, Karel | 'n Ander land: roman | Hardeband met s.o. in puik netjiese toestand | 1ste uitg 1984 | R130 |
FS.KAR.017/05/17 | Schoeman, Karel | 'n Ander land: roman | Hardeband sonder s.o. boek nog stewig sellotapemerk op binneblad | 1ste uitg 1984 | R90 |
FS.FOR.019/15/6/17 | Schoeman, Karel | Verkenning | Hardeband met s.o. in puik toestand -effense vuil merke op voorblad | 1se uitg 1996 | R120 |
FS | Schoeman, P.J. | Drie jong jagters (slegs leeskopie) | Boek het geen voorblad of omslag nie maar boek is nog in een stuk, stempel voorin gestempel en laaste bladsye gedeeltelik weg, op titelblad in rooi ink geskryf | 12de druk, 1953 | R15 |
DEH | Schoeman, P.J. | Jetwa, die buffelbul | Sagteband met kleur voorblad, boek is so goed as nuut | 2de uitg, 1981 | R75 |
FS.DEH | Schoeman, P.J. | Op ver paaie | Hardeband sonder s.o. naam van vorige eienaar voorin | 12de druk, 19?? | R75 |
FS.STEY | Schoeman, P.J. | Terug op die ver paaie | Hardeband met s.o. naam voorin en sellotapemerke voorin | 1962 lyk na 1ste uitg | R120 |
FS. | Schoeman, P.J. (met mooiste swart en wit pensketse) | Trados die swerwer-Boesman | Hardeband met s.o. | 1963 | R190 |
DEH | Scholtz, A.H.M. | Afdraai: 'n kroniek van seermaak en seerkry, van vrede en verandering | Sagteband so goed as nuut | 1ste uitg, 1998 | R100 |
FS.CHA | Scholtz, A.H.M. | Vatmaar: 'n lewendaage verhaal van 'n tyd wat nie meer is nie | Sagteband naam voorin puik toestand | 3de druk, 1997 | R60 |
FS.DEH0457 | Scholtz, A.H.M. | Vatmaar: 'n lewendaage verhaal van 'n tyd wat nie meer is nie | Sagteband nog mooi en stewig | 2de druk, 1996 | R70 |
FS | Schoonbee, Rachel | Net eenmaal in die lewe | Hardeband met s.o. in puik toestand | 1ste uitg 1953 | R65 |
FS | Schoonees, P.C. | Jannie | Hardeband sonder s.o. in mooi toestand, boek is oorgebind en stewig | 5de druk, 1961 | R30 |
FS.655/2011/HEN | Schutte, Jan | Die Du Plooys van Soetmelksvlei | Hardeband sonder s.o. nog mooi naam voorin | 2de druk, 1961 | R80 |
FS | Schutte, Jan H | Die duiwel van Boskop (Klub 707 | Hardeband met s.o. | 1975 | R45 |
FS.JVW0098 | Schutte, Johanna | Skaf die skole af | Hardeband met mooi gekleurde voorblad | 1ste uitg 1963 | R40 |
FS.1987/2012 | Schweitzer, Albert (Uit Duits vertaal deur Hymne en Detlev Weiss) | 'n Pelikaan vertel met 48 opnames (swart en wit fotos) deur Anna Wildikann | Hardeband sonder s.o. nog mooi stempels in boek | Geen datum | R55 |
FS.DEH0464 | Serfontein, Dot | Deurloop: keur uit die essays van Dot Serfontein | Sagteband in mooi toestand | 1ste uitg 1992 | R75 |
FS.MIC.011/03/17 | Serfontein, Dot | Rang in der Staten Rij : roman oor die Tweede vryheidsoorlog | Hardeband met s.o. sakkie voorin en stempels op titelblaaie maar boek nog netjies | 1ste utig 1979 | R100 |
FS | Serfontein, Dot | Systap onder die juk: Sketse van Vreeslose vrystaters | Sagteband nuwe druk splinternuut | 3de uitg 2011 | R100 |
FS.2073/2012 | Serfontein, Dot | Tiendes van anys | Hardeband met s.o. skimmelvlekkies op titelblad | 1962 | R60 |
FS.1202/2011/HOS | Serfontein, Dot | Tiendes van anys | Hardeband met s.o. mooi toestand | 1ste uitg 1962 | R80 |
FS.DEH0465 | Serfontein, Dot | Vertel vertel (Kortverhale - Poeding, Dagga, Kerkbasaar, Vuurpyl, Treinrit, Bokkie, Skok, Waterwyser, Doketer, MIjnheer, Jood, Griep en Goeie dade | Sagteband jammer maar ' n hond of dier het die voorblad se puntjie bo afgekou res van boek nog netjies | 1ste uitg 1995 | R25 |
FS.MIC.001/03/17 | Serfontein, Dot | Vrypas | Sagteband nog in baie mooi toestand, klein skaafmerkie op bokant van rug en effense verkleuring op voorblad. | 1ste uitg 1ste druk 2009 | R125 |
FS.65/2013 | Serfontein, Martin J | Kristalle: gekeurde essays | Hardeband met s.o. naam voorin geskryf | 19? | R35 |
FS.64/2013 | Serfontein, Martin J | Kristalle: gekeurde essays | Hardeband met s.o. stempel voorin | 19? | R35 |
FS | Seubring, G. | Hoofman Jarvis: Avonture van drie drosters in Sentraal-Afrika | Hardeband sonder s.o baie ou boek met vorige eienaar se naam en datum voorin, rug geheg | 1ste uitg 1942 (SKAARS BOEK) | R100 |
FS | Sewell, Anna | Swart glorie (Vertaling van Black Beauty) | Hardeband met mooi klassieke voorblad | 19?? | R70 |
FS.60/2013 | Shackleford, Maudie | Vonkelwynd vir die TImbale | Hardeband sonder s.o. naam voorin | 1972 | R25 |
FS.MEL.011/22/6/17 | Sita | Die buurt | hardeband met s.o. verweer op rante van omslag boek binne so goed as nuut | 2de uitg 1ste druk 1974 | R55 |
FS.1929/2012 | Sita | Janette: 'n dogter wat geen Dame wou word nie (Daan Retief) | Hardeband sonder s.o. baie ou boek en op verskeie plekke herstel maar nog stewig blaaie erg vergeel | 1986 | R60 |
FS.623/2011/HEN | Sita | Klipsop (in die verbygaan) | Hardeband met s.o. nog baie mooi | 1ste druk 1977 | R90 |
FS | Sita | Mientjie die meisiekind | Hardeband sonder s.o. boodskap voorin geskryf deur vorige eienaar, paar bladsye in boek het bruin vlekke/merke op nog stewig | 1954 | R45 |
FS | Sita | Mientjie en die tokkelossie (deel 4) | Hardeband sonders s.o. | 19?? | R60 |
FS.49/2013 | Sita | Sewe koppies rys | Hardeband met s.o. stempel voorin | 1ste uitg 1973 | R65 |
FS | Sita | Uit die puine | Hardeband sonder s.o. plakker voor uitgeskeur rug beskadig | 1952 | R20 |
FS.MAR.001/1/17 | Sleigh, Dan | n Man om te hardloop | Hardeband met s.o. in puik toestand ten spyte van sakke en stempel voorin boek | 1ste druk 1973 | R75 |
FS | Sleigh, Dan | Anselm en die jut | Hardeband met s.o. in puik toestand | 1ste druk, 1976 | R90 |
FS.1564/2012/STE | Sleigh, Dan | Onder die Bittervaan | Hardeband met s.o. xbibboek met sakkie en stempel | 1ste druk, 1975 | R95 |
FS.2182/2012 | Sleigh, Dan | Sersant Barodien Kaapse Korps | Hardeband met pragtige voorbladfoto, klein vlekkie op voorblad, boek in uitstekende toestand | 5de druk, 1981 | R75 |
FS.DON.004/06/06/17 | Sleigh, Dan | Wals met Mathilda | Sagteband in splinternuwe toestand | 1ste druk 2011 | R120 |
FS.CHA | Smit, Bartho | Anouilh - Becket of die eer van God, Hofmann - Die Burgemeester, Robler - Montserrat (Bartho vertalings 2) | Hardeband in glans voorblad | 1ste uitg 1984 | R40 |
FS | Smit, Bartho | Die verminktes | Hardeband met s.o. | 2de druk, 1976 | R60 |
FS.CHA | Smit, Bartho | Durrenmatt - Die besoek van die ou dame (Bartho vertalings 2) | Hardeband in glans voorblad | 1ste uitg 1984 | R40 |
FS.CHA | Smit, Bartho | Strindberg - Dodedans Pase (Bartho vertalings 3) | Hardeband in glans voorblad | 1ste uitg 1984 | R40 |
FS.HEL | Smit, Berta | Een plus een is een | Hardeband met kleurvoorblad met skoolstempel, potloodaantekeninge | 2de hersiene uitg 1982 | R20 |
FS.HEL | Smit, Berta | Een plus een is een | Hardeband sonder s.o. met kleur voorblad, so goed as nuut | 3de druk, 1984 | R45 |
FS.HEL | Smit, Berta | Een plus een is een | Hardeband met kleurvoorblad met skoolstempel, potloodaantekeninge | 2de hersiene uitg 1982 | R25 |
FS.HEL | Smit, Berta | Een plus een is een | Hardeband met kleurvoorblad met skoolstempel boek in puik toestand dalk nooit gelees | 2de hersiene uitg 1982 | R50 |
FS.KAR020/05/17 | Smit, Hettie | Sy kom met die sekelmaan | Sagteband met pers voorblad | 1ste sagtebanduitg 1984 | R60 |
FS.LIZ025 | Smit, Hettie | Sy kom met die sekelmaan | Hardeband sonder s.o. rug losserig boekinhoud puik | 5de druk, 1944 | R30 |
FS.022/LIZ | Smit, Hettie | Sy kom met die sekelmaan | Hardeband met s.o. | 4de druk, 1942 | R80 |
FS.679/2012/LOO | Smit, Hettie | Sy kom met die sekelmaan | Hardeband sonder s.o. agterblad en laaste paar blaaie het 'n gat in gevreet boek voorblad baie netjies en boodskap op titelblad met eienaar naam voorin | 5de druk, 1944 | R30 |
FS/1085/2012 | Smit, Magda | Die verlate uur | Hardeband sonder s.o. | 1960 | R40 |
DEH | Smith, Bets | Goue dagbreek | Sagteband so goed as nuut (Romanza) | 1ste uitg, 2006 | R25 |
Smith, Topsy | Kampioene van die bokskryt (Lente-serie no. 16) | Hardeband sonder so nog stewig | 1ste uitg, 1946 | R65 | |
FS.DEH0448 | Snyman, Annelize | Balthasar | Sagteband met mooi gekleurde voorblad | 1ste druk 1990 | R50 |
FS.JAD.021/1/17 | Southall, Ivan (Uit Engels vertaal duer Willem en Eureka Steenkamp) | Die orkaan | Hardeband met s.o. in goeie toestand | 1ste druk, 1967 | R70 |
FS.MJM.030/09/16 | Spence, Ela | Vandag is my troudag | hardeband met s.o. watervlek op voorblad sellotapemerke op titelbladsy | 1967 | R20 |
FS.SAR0011 | Spies, Jan | Pilatus tot Molshoop (Vertellings 1) | Sgteband met boodskap van vorige eienaar voorin | 2de uitg 1986 | R70 |
FS | Spies, Jan | Pilatus tot Molshoop (Vertellings 1) | Sagteband effense skaafmerke op voorblad | 2sde uitg 1988 | R50 |
FS.CDON031 | Spies, Jan | Pille vir servette : Vertellings nr. 4 | Hardeband met s.o. xbibboek met sakkie agter | 1ste uitg 1987 | R75 |
FS.SAR0015 | Spies, Jan | Poort deur die koue (Vertellings 2) | Sagteband in goeie toestand met boodskap van vorige eienaar voorin | 1ste sagtebanduitg 1987 | R80 |
FS.SAR0016 | Spies, Jan | Profeet met kondensmelk (Vertellings 3) | hardeband met s.o. | 3de druk 1986 | R75 |
Spies, M.L. | Die klokkespel: 'n jeugverhaal | Hardeband sonder s.o. met blou skool hardeband herstel omslae nog stewig | 1959 | R30 | |
FS.JAD.005/1/17 | Spruijt-Lambrechts (Met sketse deur Annette Stork en Peter Goemans) | Op reis met 'n stootstoel | Hardeband sonder s.o. met kleefplastiek oorgetrek | 1966 | R45 |
FS.SON.064/11/16 | Stamatelos, Pat | Die val van die dice | Sagteband in redelike toestand een puntjie van boek effens opgelig en naam van vorige eienaar voorin geskryf | 1ste uitg 2007 | R50 |
FS.LIZ023 | Stander, Blydie | Ek en my kinders: n mens verkneukel jou terwyl Ma van almal vertel | Hardeband met s.o. in goeie toestand | 2de druk, 1975 | R70 |
FS. MOSS | Stander, Blydie | Ek en my kinders: n mens verkneukel jou terwyl Ma van almal vertel | Hardeband sonder s.o. flapteks van boek aan binnekant ingeplak | 2de druk, 1975 | R60 |
FS.003/04/16/SUR | Steenberg, Elsabe | Twee om te slaap | Hardeband met s.o. effense skimmelvlekkies op titelbladsy | 1ste uitg 1978 | R85 |
FS.04/04/16/SUR | Steenberg, Elsabe | n Maand van dertige jare | Hardeband met s.o. plakker op rugkant | 1ste uitg geen datum | R80 |
FS.1128/2012/HOS | Steenberg, Elsabe | Plek van die bruin geeste | Hardeband met s.o. in mooi toestand naam v vorige eienaar voorin uitgetippex | 1ste uitg 1975 | R75 |
FS.ERI.005/06/2016 | Steenberg, Elsabe | Plek van die bruin geeste | Hardeband met s.o. in puik toestand | 1ste uitg 1975 | R90 |
FS.PIM.004/12/16 | Steenberg, Elsabe | Rondomtralie | Hardeband sonder s.o. in goeie toestand met naam van vorige eienaar op binneblad geskryf | 2de uitg 1984 | R100 |
FS.CHA | Steenberg, Elsabe | Twee om te slaap | hardeband met s.o. ou bibblioteekboek met sakkie en stempel voorin | 1ste uitg 1978 | R40 |
FS.MOSS | Steenberg, Elsabe | Deur 'n raaisel | Hardeband met s.o. nog mooi | 1ste uitg 1984 | R60 |
FS.CHA | Steenberg, Elsabe | Van Motho en van mens | Hardeband sonder s.o. | 2de hersiene uitg 1985 | R55 |
FS.FIR.002/12/16 | Steenkamp, Le Roi | Die tydren | Hardeband met mooi voorbladskets van 'n outydse motorkar voorop | 2de uitg 1977 | R75 |
FS | Steenkamp, Le Roi | Die tydren | Hardeband sonder s.o. skoolstempels op twee versk blaaie | 1ste druk 1967 | R50 |
FS.ESM.012/12/16 | Stegmann, Rene | Die vrou van Schoonegevel | Sagteband in mooi en skoon toestand | 2de uitg 1992 | R65 |
GRO | Stegmann, Rene | Kringe en kartels | Hardeband met s.o. | 1ste druk, 1969 | R65 |
FS.CHA004/06/2016 | Stevenson, Robert Louis | Skateiland (Libri-reeks) | Hardeband met s.o. in puik toestand, xbibboek met sakkie en stempel voorin | 3de druk 1962 | R65 |
FS | Steyn, Elmar | 3 vrou is 2 te veel | Hardeband sonder so. kraak in voorblad boek binne egter nog baie mooi en skoon | 1969 | R30 |
FS.BOE.002/05/17 | Steyn, Elmar | Arabella (Treffer-boekklub) | Hardeband met baie mooi veelkleurige omslag, handtekening en adres van vorige eienaar voorin geskryf, sellotapemerke op binneblaaie boek nog in uitstekende toestand | 1ste druk 1974 | R80 |
FS.LAP.002/05/17 | Steyn, Elmar | Die boekanier van Valsbaai | Hardeband sonder s.o. boek nog stewig , maar ligte vlek op voorblad | 1ste uitg sonder datum | R65 |
FS.2180/2012 | Steyn, Elmar | Die kinders van Sengeti | Hardeband sonder s.o. maar mooi gekleurde voorblad ou skoolboek met sakkie en stempel | 1ste uitg 1987 | R70 |
FS | Steyn, Elmar | Die mense van Bergdal | Hardeband sonder s.o. rug effens los ou skoolboek met stempel | de druk 1961 | R20 |
FS | Steyn, Elmar | Die rooi swaard | Hardeband met s.o. titelblad uitgeskeur maar boek mooi en stewig | 2de uitg 1979 | R50 |
FS.DEN.002/07/16 | Steyn, Elmar | Die sjarmante verdringer | Sagteband in goeie en stewige toestand voorlbad klein vou op hoekie | 1996 | R55 |
FS | Steyn, Elmar | Die troebadoer | Hardeband sonder s.o. in mooi toestand | 1964 | R60 |
FS.HEN.626/2011 | Steyn, Elmar | Die sjarmante Verdringer | Hardeband met s.o. | 2de uitg 1959 | R55 |
FS | Steyn, Elmar | Die sjarmante verdringer | Hardeband met s.o. effense waterskade net geriffel en ligte bruin vlekke op eerste 2 bladsye | 2de uitg 1959 | R45 |
FS | Steyn, Elmar | Die vreemde vrou | Hardeband met s.o. nog baie mooi binne, naam van vorige eienaar voorin | 1968 | R60 |
FS.DEN | Steyn, Elmar | Mijnheer Galant | Hardeband met s.o. nog mooi en netjies | 1967 | R60 |
FS.DEN | Steyn, Elmar | Soen my swaard | Hardeband met s.o. nog baie mooi en stewig binne | Geen datum | R65 |
FS.DEN.002/3/2015 | Steyn, Elmar | Taverne by die kaai | Hardeband met s.o. motbytmerke aan agterkant van omslag (aan die kante) nog baie mooi en stewig binne | 1ste uitg 1971 | R60 |
FS.845/2011/THE | Steyn, Elmar | Vreemdeling uit Djakarta | Hardeband met s.o. in mooi toestand naam v vorige eienaar voorin | 1ste druk 1975 | R65 |
FS.DEH.0469 | Steyn, J.C. | Die verlore droom: dokumente van die politikus Pieter van den Berg, versorg in enkele gevalle vertaal en ingelei deur Steyn | Hardeband met s.o. | 1ste uitg 1985 | R80 |
FS.MOSS | Steyn, Serena | Kupido van die kruine | Sagteband met mooi gekleurde voorblad | 1ste uitg 2013 | R25 |
FS.JAD.004/1/17 | Steytler, Klaas | Die walvisman | Hardeband met gekleurde glansvoorbald | 1ste uitg 1986 | R65 |
DEH | Steytler, Klaas | Toe die wêreld nog anders en ek nog jonk was | Slapband nog mooi en stewig | 2de druk, 1993 | R60 |
FS.ERI.020/06/2016 | Stockenstrom, Wilma | Abjater wat so lag | Hardeband met s.o. in puik toestand (prof Dawie steenberg se stempel voorin) | 1ste uitg 1991 | R |
FS.ESM.006/12/16 | Stockenstrom, Wilma | Abjater wat so lag | Hardeband met s.o. in puik en stewige toestand | 1ste uitg 1991 | R80 |
FS.CHA002/06/16 | Stockenstrom, Wilma | Die kremetartekspedisie | Hardeband met s.o. in goeie toestand | 1ste uitg 1981 | R70 |
FS.LI.024 | Strydom, M | Belinda se bruilof | Hardeband sonder s.o. | 1ste druk 1972 | R20 |
HES | Strydom, M | Oorkant die straat | Hardeband sonder s.o. nog netjies | 1ste druk, 1972 | R15 |
FS.DEH.0453 | Swanepoel, Tienie | My hart wil Afrika | Sagteband in mooi toestand | 1ste uitg 1997 | R60 |
FS.MJM.014/09/16 | Swart, Heila D | 'n Moeder vir Manie | Hardeband met halwe s.o, onderste deel ongelukkig afgeskeur | 1ste uitg 1976 | R25 |
Swart, Lize | Confetti vir Corlia | Hardeband sonder s.o. boek nog mooi en stewig | 1ste druk, 1984 | R40 |