Alle resepteboeke en boeke wat in die algemeen oor die kosbedryf gaan, word hier gelys. Engels en Afrikaanse boeke.
Pos- of koeriergeld en aflewering – kyk op TUISBLAD.
Voorraadopname op 16 Augustus 2017.
BOEKNOMMER | OUTEUR | TITEL | TOESTAND | DATUM | PRYS |
---|---|---|---|---|---|
KOO.ALG/001/14 | Allison, Sonia (illustrated by Rosemary ALdridge) | Hamlyn's Guide to sauces and saucemaking | Hardeband klein, dik boekie met mooi pensketse in | 1970 | R80 |
KOO.WIL.001/13 | Australian Womens weekly Home library | Finger food | Slapband maar nog so goed as nuut, alle fotos in volkleur | Reprinted 1992 | R50 |
KOO.WIL.002/13 | Berolzheimer, Ruth | 250 Superb pies and pastries | Slapband met swart en wit fotos | 1950 | R60 |
KOO.WIL.003/13 | Berolzheimer, Ruth | 250 Refrigerator desserts | Slapband met swart en wit fotos | 1952 | R50 |
KOO.DEH.0551 | Berolzheimer, Ruth | The American Woman's Cook Book | OU boek in hardeband in redelik toestand vergeelde blaaie, boodskap van vorige eienaar voorin, unieke boek met vingerdrukke om plek te vind (soos die Bybel gewoonlik het) | 1958 | R80 |
KOO.LEO005 | Bezuidenhout, Antoinette | Maklike maaltye met maalvleis | Hardeband met mooi voorblad naam in ink voorin | 7de druk, 1984 | R60 |
KOO.LEO002 | Bezuidenhout, Erina (illustrasies deur Annatjie Mulder) | Ekonomiese vleisgeregte | Hardeband met glans voorblad in kleur naam in ink vooirn | 2de druk, 1986 | R50 |
KOO.LEO004 | Bezuidenhout, Erina | Hoofgeregte sonder vleis of vis | Hardeband met glans voorblad in kleur naam in ink vooirn, stuk van rugkant beskadig | 2de uitg, 1984 | R50 |
KOO.THE | Bezuidenhout, Erina | Lekkergoedresepte | Hardeband met gekleurde voorblad naam in ink voorin | 1ste uitg, 1976 | R70 |
KOO.LEO007 | Bezuidenhout, Erina | Resepte vir die vrieskas | hardeband met mooi voorblad nog mooi, naam in ink voorin | 2de uitg, 1984 | R80 |
KOO.DEH.0577 | Bezuidenhout, Erina | Resepte vir die vrieskas | hardeband met mooi voorblad | 3de druk, 1974 | R65 |
KOO.LEO008 | Bezuidenhout, Erina | Slaai- en groenteresepte | hardeband met mooi voorblad nog mooi, naam in ink voorin | 2de uitg, 1984 | R50 |
KOO.LEO009 | Bezuidenhout, Erina | Vinnige visgeregte | hardeband met mooi voorblad nog mooi | 2de uitg, 1984 | R65 |
KOO.BAZ.033/8/17 | Bezuidenhout, Evita | Evita se kossie sikelela | Hardeband met baie mooi omslag, boodskap aan vorige eienaar voorin boek soos in splinternuut | 2010 | R110 |
KOO.LEO022 | Boerop, Magriet | Gesond en lekker (Daan Retief) | Sagteband boekie met 16p) | Geen datum | R15 |
KOO.DEH.0574 | Bosman, Marie | Die wonders van rooitee (Daan Retief) | Dun sagteband boekie 18p | Geen datum | R20 |
KOO.160/2012 | Brink, Matie (llustrasies deur David Botha) | Potjie ons gaan Paarl toe: Potjiebrood, potjiepoeding, Potjietert en Potjierol | Hardeband in glans nog in puik toestand | 1ste uitg, 1987 | R60 |
KOO.ALG/002/14 | Bull Brand | Kitsresepte : Topgehalte ingemaakte beesvleis | Dun boekie met fotos | Geen datum | R10 |
KOO.DEH.0575 | Brummer, Annatjie | Goedkoper vleissnitte maak 'n koningsmaal | Dun boekie met resepte vir hoender, vark, bees en skaap) | Geen datum | R25 |
KOO.978/2012 | Checkers Cookery Collection | Meals in minutes | Hardeband in glans nog goed | 1st publ, 1985 | R15 |
KOO.61/2012/MAR | Checkers Kookreeks | Bevriesing | Hardeband in glans, nog so goed as nuut | 1ste uitg, 1985 | R15 |
KOO.ALG/003/14 | Checkers Cookery Collection | Freezing | Hardeband in kleur en glans | 1st publ 1985 | R15 |
KOO.976/2012 | Checkers Kookreeks | Rys en pasta(Resepte) | Glans hardeband nog mooi, titelblad is uitgeskeur maar boek steeds stewig | 1987 | R15 |
KOO.1546/2012 | Checkers Kookreeks | Vis en skulpvis (Resepte) | Hardeband in glans, vorige eienaar naam voorin maar boek mooi en netjies | 1ste uitg, 1986 | R40 |
KOO.979/2012 | Chang, Constance D. | Full color chines cooking | Hardeband met volkleur voorblad boek netjies en stewig | 3rd print, 1970 | R70 |
KOO.DEH.0589 | Clover | Trooskos | Sagteband nog so goed as nuut | 1ste uitg 2011 | R70 |
KOO.DON.010/3/7/17 | Davis, Sonja (Saamgestel deur) | Die Suid-Afrikaanse Kruie & speserye kookboek | Hardeband met gekleurde glansvoorblad in puik toestand | 1ste uitg 1986 | R100 |
KOO.DEH.0609 | Diamond, Marilyn | The fit for life cookbook | Sagteband in goeie toestand | Datum? | R55 |
KOO.BFL002 | Don, Collin H en Banks, Jane | The arthritic's cookbook | Sagteband klein boekie nog netjies | 1987 | R55 |
KOO.ALG/004/14 | Duckitt, Hildagonda J. | Hilda's "Where is it?" of recipes | Hardeband met rug mooi nuut herstel | March 1919 | R200 |
KOO.LEO021 | Erasmus, Anet verwerk in Afrikaans | Keurresepte van die Wereld in kleur (Amerikaans, Brits, Skaninawies, DUits, Frans, Spaans, Italiaans, Oos-Meditereens, Joods, Sjinees, Verre Oosters) | Hardeband met s.o. nog in puik toestand , naam in ink voorin | 1ste Afr uitg, 1978 | R110 |
KOO.JvW | Faull, Lesley, Heard, Vida | Our best traditional recipes | Hardeband met mooi buiteblad, paar kolletjies op titelbladsy, vorige eienaar naam voorin | 1975 | R60 |
KOO.ALG/005/14 | Feltman-Sailhac, Arlene | Cooking with great cooks: The very best recipes from America | Sagteband dik boek met pragtige volkleurfotos van geregte en resepte | 1998 | R70 |
KOO.ALG/006/14 | Greyvensteyn, Gerhard & Van Schalkwyk, Are | Presto: vinnige internasionale resepte | Slapband nog in puik toestand | 1ste druk 2002 | R80 |
KOO.LEO020 | Hamman, Marlene | Huisgenoot Potjiekos (In Engels) | Hardeband met glandsvoorblad | 1st publ, 1987 | R70 |
KOO.LEO017 | Harding, Mathilda | Onthaal chinees (Daan Retief) | Dun sagteband boekie met 22 bladsye | Geen datum | R15 |
KOO.LEO018 | Harding, Mathilda | Onthaal chinees (Daan Retief) | Dun sagteband boekie met 22 bladsye | Geen datum | R15 |
KOO.LEO019 | Harding, Mathilda | Seekosse (Daan Retief) | Dun sagteband boekie met 24p | Geen datum | R15 |
KOO.ALG/007/14 | Heese, Marié (dogter van skrywer Audrey Blignault) | Die honger reisiger: Reisverhal met resepte (reise na Suid-Frankryk, Spanje, Turkye, Egipte, Marakele in Limpopo Duitsland, Rustland met bypassende resepte) | Sagteband splinternuut | 1ste uitg 2010 | R100 |
KOO.DEH.0660 | Heydenrych, Greeff (Pragtige swart en wit pen Illustrasies deur Jurgens Doman) | Maklike smaaklike wildsgeregte | sateband boek in A4 formaat | 6de druk, 2003 | R65 |
KOO.BAZ.008/8/17 | Human, Annette | Die nuwe, beter Kortpadkos (kook lekker met 3 tot 6 bestanddele) | Sagteband boek is so goed soos nuut behalwe vir 'n boodskap op eerste titelbladsy aan vorige eienaar | 1ste hernude uitg, 4de druk 2008 | R150 |
KOO.ALG.008/14 | Human, Annette | TV-Tuiskombuis Kombuiswenke (vol baie waardevolle wenke uit die perd se bek) | Sagteband in glans boek (32p) | 1ste uitg 1990 | R120 |
KOO.ALG.009/14 | Human, Annette | TV-Tuiskombuis Kos vir die haastige kok | Sagteband in glans boek (32p) | 1ste uitg 1990 | R80 |
KOO 132.2011 | Honiball, Essie | Die tuin | Sagteband nog mooi en stewig | 1985? | R50 |
KOO.BOB.139/2011 | Honiball, Essie | Ek leef van vrugte | Hardeband met mooi gekleurde voorblad GETEKEN Deur skrywer | 4de druk, 1985 | R100 |
KOO 1371.2011 | Honiball, Essie | Ek leef van vrugte vandag | Slapband nog splinternuut en geteken deur die skrywer | 2de bygewerkte uitg, 2010 | R160 |
KOO.THE | Honiball, Essie | Ek leef van vrugte vandag | Slapband nog in puik toestand, boodskap van vorige eienaar voorin | 1ste druk 2002 | R50 |
KOO133/2011 | Honiball, Essie | Hokaai | Sagteband nog mooi | 1ste druk, 1982 | R80 |
KOO. BOK | Human, Annette | Huisgenoot Wenresepte: 'n keur van die lekkerste (nr 1) | Hardeband met los s.o. in puik toestand effense skaafmerke op boek se onderkant | 1ste uitg, 1981 | R150 |
KOO HUM | Hume, Tabitha | The X-diet cookbook | Sagteband nog so goed as nuut | 1st publ, 1999 | R50 |
KOO.LEO.016 | Jooste, Marie (fotografie Lelani Robberts) | Tuna (in Afrikaans) | Sagteband splinternuut | 1ste utig, 2005 | R45 |
KOO.DEH.0590 | Kemp, Cecile | Kom ons eet boerekos: 'n keur uit ons kos-erfenis | Hardeband nog stewig | 1ste druk, 1986 | R185 |
KOO.55/2012 | Klinzman, Marty & Guy, Shirley | Keur uit die Suid-Afrikaanse Mikrogolfkookkuns | Hardeband met s.o. boek so goed as splinternuut | 1ste AFr uitg, 1990 | R70 |
KOO.ALG/010/14 | Knox, Gerald (Editor) | Complete step-by-step cookbook | Hardeband met volkleur voorblad | 1978 | R70 |
KOO.DON.007/31/7/18 | Leipoldt, C. Louis (Illustrated by Keri Swift) | Leipoldts Cape Cookery | Hardeband met s.o. verweer op kante van omslag | Okt 1976 | R00 |
KOO.214/2011/CHR | Lust, John B. | Raw juice therapy | Hardeband boek nog in goeie toestand, potloodaantkeninge in boek | 10th impr, 1974 | R50 |
KOO.153/2012 | Murray, Yvonne | Pronk met mielies (Meer as 120 getoetste resepte vir elke geleentheid) | Hardeband boek stewig gebind en baie netjies | 1st uitg, 1990 | R50 |
KOO.LEO015 | Nichols, ANnie (Photos by Peter Myers) | Potatoes from gnocchi to mash | Hardeband met s.o. nog mooi en netjies | 1st publ, 1998 | R50 |
KOO.ALG.011/14 | Nienaber, Sophia | Kaas en wyn (klein brosjure van 24p met wenke) | Sagteband, skimmelvlekkies regdeur boekie, maar nog stewig | 1979 | R40 |
KOO.ALG.012/14 | Nienaber, Sophia | 'n Keurige kersmaal (klein brosjure van 24p met wenke) | Sagteband, skimmelvlekkies regdeur boekie, maar nog stewig | Geen datum | R40 |
KOO.ALG.013/14 | Nienaber, Sophia | Om die teetafel | Sagteband, skimmelvlekkies regdeur boekie, maar nog stewig | Geen datum | R40 |
KOO.ALG.014/14 | Nienaber, Sophia | Maak sop 'n geurige maaltyd (Daan Retief uitgewers) | Dun klein boekie | Geen datum | R15 |
KOO.ALG.015/14 | Nienaber, Sophia | Smullekker nageregte | Sagteband, skimmelvlekkies regdeur boekie, maar nog stewig | Geen datum | R40 |
KOO.DEH0576 | Nortje, VD | Bak en brou met Fort Beaufort | Sagteband boekie se voorblad effens vuil merke | 1974 | R55 |
KOO.BAZ.007/8/17 | Pienaar, Heilie | Die Karan Beef Beesvleisboek Kookboek | Hardeband met glanskleurvoorblad | 1ste uitg 2003 | R80 |
KOO. 808/2012 | Piesangraad | Verrig wondere met piesangs | hardeband met gekleurde vb, effense vuil merke op voorblad boek nog netjies en stewig | 1979?? | R15 |
KOO.DEH.0591 | Pikeur, Nettie (tekeninge deur Piet Grobler) | Aan tafel met Nettie Pikeur | Sagteband met volkleur voorblad en pragtie pensketse in swart en wit | 2de druk, 1995 | R110 |
KOO.DEH.0592 | Polisie | Knuppeldik aan koningskos | Hardeband met gekleurde voorblad nog binne in mooi toestand voorblad effe verblyk en verdonker, klein bietjie verweer op rugkant onder | 1ste uitg, 1985 (dit wil gedoen wees) | R120 |
KOO/625/2012/HUM | Pont, RIna | Outdoor Fare: More than 200 special dishes in menu form | Hardeband met voorblad in volkleur en glans perfek behalwe vir 'n plakker wat op eerste titelbladsy vasgeplak en uitgeskeur is - verder lyk dit splinternuut | 1st publ 1994 | R45 |
KOO.624/2012 | Protheroe, Karen | Skinny snacks (eat more, weigh less!) | Sagteband nog so goed as nuut | 1st publ, 2002 | R55 |
KOO.DEH.0593 | Rearders Digest | South African Cookbook | Hardeband met gekleurde voorblad naam en adres van vorige eienaar voorin | 1985 | R50 |
KOO.BAZ.010/8/17 | Reynierse, Ine | Low Carb is lekker (Engelse weergawe) | Sagteband so goed as nuut | Repr 2005 | R60 |
KOO.638/2012/HUM | Rooibosteeraad | Skink en skep met rooibos | Hardeband nog netjies, boodskap aan vorige eienaar voorin | Geen datum | R20 |
KOO.705/2012/HUM | Sharp | Carousel Micowave Cook book (met verskeie charts met tye van gaarmaak agterin) | Sagtebamd nog mooi en nuut | 19?? | R50 |
KOO.0001/16 | Smit, Sannie | Suid-Afrikaanse volkleur kookboek | Hardeband met volkleurvoorblad en fotos binne. Naam en boodskap van vorige skrywer, voorin, effense wtermerke aan onderste punt van die eerste paar blaaie gekrap op eerste titelblad boek verder netjies | 1ste uitg, 1982 | R80 |
KOO.DEH.0798 | Tait, Deona | Inpakkos: vir die skool, kantoor en pieknieks | Sagteand met mooi gekleurde voorblad boek so goed as nuut | 1ste uitg 1998 | R60 |
KOO.LEO014 | Te Groen, Sanet (Illustrasies deur Hettie Saaiman) Daan Retief uitgewers | Vegetaries - leef gesond! (Dun boekie met 20 bladsye resepte) | Sagteband | Geen datum | R15 |
KOO.ALG.016/14 | Te Groen, Sanet (Illustrasies deur Hettie Saaiman) | Vegetaries - leef gesond! (Dun boekie met 20 bladsye resepte) | Sagteband | 19?? | R25 |
KOO.ALG.017/14 | Teubner, Christian en Schonfeldt, Sybil Grafin | Die groot nageregboek | Hardeband met s.o. groot boek met volkleurfotos en stap vir stap resepte met fotos | 1983 | R150 |
KOO.546/2011/ENA | Tupperware (Produced by Kelly MacGibbon | Bake 'n freeze / Bak en vries (Tweetalig) | Hardeband geringbind, notas voorin (ook metrieke gids voorin) | 19?? | R30 |
KOO.DEH.0642 | Van Heerden, Carol | Beeld (koerant) gunstelinge | Sagteband met volkleure glansvoorblad, boodskap aan vorige eienaar voorin | 1ste uitg 1997 | R50 |
KOO.DEH.0594 | Van Heerden, Lulu | Resepte van heinde en ver | Hardeband sonder so. prentjie op voorblad, boodskap van vorige eienaar voorin | 2de druk 1980 | R60 |
KOO.ALG/018/14 | Van Rooyen, Annlerie Vertaler | Die volledige Suid-Afrikaanse Kilojoule kalorie koolhidraat teller | Sagteband klein boekie nog mooi en stewig | 1ste uitg 1986 | R90 |
KOO.DEH.0822 | Van Wyk, Magdaleen | Die volledige Suid-Afrikaanse kookboek | Hardeband op rug met sellotape geplak en notas in potlood eerste paar blaaie is gerimpel aan onderkant | 1ste uitg 1980 | R65 |
KOO.ALG/019/14 | Van Zyl, Dine | Agter die lekker aan | Sagteband splinternuut | herdruk 2014 geteken deur Dine van Zyl | R180 elk (2 eksemplare) |
KOO.NUUT/17 | Van Zyl, Dine | Afval en afvalligheidjies | Sagteband geteken deur skrywer aan vorige eienaar | 1ste uitg 1983 | 120 |
KOO.LEO.010 | Van Zyl, Dine (voorwoord deur Bun Booyens) | Potjiekos | Hardeband met mooi stofomslag in volkleur | 9de druk, 1986 | R90 |
KOO.LEO.011 | Veldsman, Peter | South African Seafood banquet | Sagteband met kleurvoorblad | 1st publ, 1987 | R75 |
KOO.DEH.0819 | Wallace, Lily Haworth | The revised rumford complete cook book (paar glansblaaie met fotos in) | Hardeband sonder s.o. mooi en stewig | 1936 | R70 |
KOO.DEH.0646 | Wallace, Lily Haworth | The Rumford Complete Cook Book | Hardeband vuil vlekke op buiteblad, motvreetmerke op eerste paar bladsye, titelblad uitgeskeur | 19?? geen datum | R50 |
KOO.ALG/020/14 | Woolworths | Pasta Cookbook (New step-by-step) | Sagteband so goed as nuut | 1995 | R45 |