Op hierdie bladsy lys ons Africana uit die geskiedenis van ons land en kerke.

 

Pos- of koeriergeld en aflewering:

Ek maak deesdae gebruik van Fastway koeriers se fantastiese diens @ R35 in Johannesburg omgewing of R45 vir die res van Suid-Afrika MAAR sommige afgeleë plekke word ongelukkig nog nie deur hierdie diens bevoordeel nie. Dan moet ek dit pos @ R45 per pakkie onder 1kg of enkel boeke @ R30 per geregistreerde pos.

(Laaste bygewerk op 26 April 2017.)

 

BOEKNOMMEROUTEURTITELTOESTAND VAN BOEKDATUMPRYS
Adendorff, M.J. (onder redaksie van )50 jaar Linden: 'n Feesbundel saamgestel ter herdenking van die vyftigjarige bestaan van die NG Gemeente Linden (1936-1986)Goeie toestand en mooi stewig1986R40
1725/2012Barnard, Chris (Geskryf en saamgestel deur)Taalfees-Album GRA 14 Augustus 1875-1975)Dun tydskriftipe dokumente1975?R80
Voortrekker Eeufeesviering Desember 1938: AandenkingsprogramIn goeie toestand met foto van destydse burgemeester van Johannseburg, Mnr. JJ Page voorin en klomp outentieke advertensies binne-in saam met die feesprogramDesember 1938R120
Fagen, Myron C.Die illuminati-C.F.R.-komplotAugustus 1975R70
TotiusHy het nie 'n standbeeld nodig nieBrosjure ivm Totius se standbeeld met foto van hom op voorblad en fotos van die beeldongeveer 1976?R25
Geborg deur die Oude Meester-Stigting vir die Uitvoerende Kunste
Voorwoord deur C Swanepoel Voorsitter Musiekkomitee van die FAK
FAK-Kunsliedbundel (Hierdie bundel is 'n nalatenskap van Anton Hartman. Liedbundel met 26 liedere met die woorde en note daarbySlapband met 'n harder tipe voorblad, nog in puik toestand1ste uitg, 1984R120
802/2012 Snijders, HJC ds. (Voorwoord deur)Die Voortrekker-Gedenkkerk Pietermaritzburg (Nasionale Volksmonument - Simbool van ons vertroue in die toekoms)Nog in puik toestand, in glansvoorblad, Gelofte binne in sowel as op 'n los poskaart ingesluit, beknopte geskiedenis van die kerk met swart en wit geskiedkundige foto's en foto's van die inwydingDesember 1964R150
Strauss, W. de W. Ds. (Saamgestel en geredigeer namens Christelike Strewersunie)Strewers-Gedenkboek (1901-1951) Vyftig jaar van Christelike Diens) Fotos van ds Jac A v an der Merwe en Ds Pieter de Waal voorin)Hardeband sonder s.o. nog in mooi en stewige toestand1951?R70
804/2012Boshoff, Willie oom (Voorwoord deur)Nederduitse Gereformeerde Gemeente Waterberg - Gedenkblad ter viering van die 75ste bestaan van die kerkgebou (1898 - 1973)Nog in puik en stewige toestand met program van 16-18 Maart 1973 en grepe uit die verlede sowel as swart en wit foto'sMaart 1973 R65
806/2012Inwyding van nuwe kerkgebou Nederduitse Gereformeerde Kerk Fraserburg 8,9 September 1956Nog in goeie toestand met swart en wit fotos uti die verlede van die kerk met hoeksteenlegging se toespraak deur Ds. HJ Strauss op 25 Nov 1955. Heelwat fotos vanuit die kerk se geskiedenis en bouwerk en datums ingesluitSeptember 1956R80
803/2012Nasionale Handelsdrukkery Gedruk deurDie Groote Kerk (Kaapstad)Brosjure in twee tale in goeie toestand heelwat foto's van kerk, orrel en dak, preekstoel, doopvont ens met beskrywingGeen datumR60
NG Kerk KosterArtikel en fotoalbum ter herdenking van die vyftigjarige bestaan van die NG gemeente Koste (7 Des 1918-7 Des 1968)Nog in puik toestand1968?R30
805/2012Reeh, Friedmann Eerw. (Voorwoord deur)Moraviese Kerk Genadendal - 100 jaar (1891-1991) Jubelfees kerkgebou 12 Okt 1991
(kleurfoto op brosjure voorblad)
In puik toestand
Geskiedenis met fotos saam met register van sendelinge en leraars vanaf 1737 gelys, foto van kerkraad 1991 , Finanskomitee, bybelklas biduur, kerkkoor met lys van interessante datums
12 Okt 1991R30
Roos, J.H. ds en Kerkraad (saamgestel deur )NG gemeente Bellville (1934-1984) Halfeeufees Feesblad fotos van vorige predikante ensDun gedenkblad met fotos en geskiedenis met kleurvoorblad, gommerke op voorblad maar verder stewig1984R30
Het Kasteel de Goede HoopBrosjure in puik toestand met swart en wit foto's en geskiedenis van die Kasteel in Kaapstad (Handtekening van vorige eienaar en stempel van boekwinkel voorin)Geen datumR45
Caltex publikasieSuid-Afrikaanse erfenis: Hoe ons voorvaders geleef, gewerk en gespeel het. Van Van Riebeeck tot die XIXde eeu (Deel 3: hul gebruike, vermaaklikhede en sport)Brosjure is herstel op rug met sellotape verder nog mooi. Volkleur voorblad en swart en wit en sepia foto's van gebruike in en twee kleursketse1962 (Kaapstad)R55
Bouws, JanDie Volkslied weerklank van 'n volk se hartklop (26 liedere met note en woorde saam met swart en wit fotos van verskeie medewerkers o.a. Con de Villiers en dr SPE Boshoff en vele meerHardeband boek met kleurvoorblad rug is weg maar boek nog aanmekaarGeen datumR80
Van Eck, Henk (Saamgestel deur)Suid-AFrika sing! Speelstukkies, meestertemas, kanons en koorstukkies) Deel VI (genommer met 'n nr 000013 stempel)Sagteband klein boekie1968R70
Van der Merwe, Jan Ons eerste eeu: die geskiedenis van die Frankfort gemeente van die NG kerk (1873-1973) Baie fotos en inligtingSagteband nog netjies en stewig1973?R40
Verwoerd, H.F.Tribute to Dr. The Honourable HF Verwoerd - To mark the anniversary of his passing Farewell beloved leader (met gedig en kleurskildery deur Arnold en Alida Rieck by die dood van VerwoerdHarder as papier6 Sept 1967R35
Voortrekkermonument inwydingskomiteeInwyding van die Voortrekkermonument - Amptelike program en gedenkboek Pretoria 13-16 Desember 1949Dokument in slapband klein skeur op rug onder papier bietjie vuil op voorblad van ouderdom (met fotos, liedjies, die vrou in volkslewe, herdenkingseels, Fries, monument betekenis en simboliek ens (131p)1949?R150
Weiss, P.F.D ProfTriomf: Jaarboek van die Suid-Afrikaanse Buro vir Rasse-aangeleenthede nr. (Nr. 2) Die toekoms van die Blanke in Suid-Afrika) Foto van Verwoerd voorinHardeband boekie met biblioteekstempels en -plakkers voorinDes 1966R80
Nederduitse Gereformeerde Gemeente Sabie (7 Jan 1933-7 Jan 1973)Klein boekie met heelwat fotos en inligting 1973?R50
25 Jaar Nederduits Gereformeerde kerk - Ontdekkers Noord Gemeente (1963-1988)Dun boekie1988R20
Eeufeesuitgawe van Die Bondsbode (Amptelike orgaan van die Bond van Jongliedeverenigings op Gereformeerde Grondslag in SA)Dun tydskrif tipe boekie, voorblad ongelukkig losserigMaart 1959R35
Koevert van die Groot Trek 150 vieringe 1858-1988Slegs leë koevert met mooi skets van Voortrekkermonument voorop sowel as 'n ossewa met osse in bruin oranje geskilder met die Groot Trek 150 embleem)1988R10
Dept of Native affairsBantu Education: Policy for the immediate future (statement by The HOn Dr. HF Verwoerd, MInister of Native affairs, in the Senate of the parliament of the Union of SA) - 24 bladsyeDun brosjure van 24 bladsye vorige eienaar se naam voorop geskryf in ink7 June 1954R50
Smuts, Adriaan (Sielkundige en Voorligter), Lavery, Denis Prof (Hoof-Verloskundige en Ginekologie Bygestaan deur Twee psigiaters en 'n kliniese sielkundige)
U kind se sleutel tot Geslagsvoorligting: 'n volledige oudiovisuele kursus om ouers voor te lig in die opvoeding van hul dogters tussen oudderomme 3 en 15 jaar) Uitgegee duer Systems for Education Boksie met 4 plate oor geslagsopvoeding plaat 1-3 en een vir Lees en sing deur Anna Rudolph met 3 boekies: Handleiding vir ouers oor geslagsopvoeding, Die ontw van Wisk vaardigheid en Leesontwikkeling) Jy moet 'n platespeler he1968R60
Universiteit van StellenboschMatieland Jaargan 8 Nommer 1 April 1964R55
Van der Schyff, PFWonderdaad...! Die PUK tot 1951: wording, vestiging en selfstandigheidHardeband in splinternuwe toestand, dik koffietafelboek met plakker binne-in vir vorige eienaar1ste uitg 2003R150
Van Wyk, TGTotiusSagteband brosjure met program van die funksie
Laerskool die Poort 31 Maart en 2 April 1977
1977R50
Weideman, EsmareHuisgenoot Gedenkuitgawe - 90 jaar se stories, mense, nuus 1916-2006Sagteband uitgawe in puik toestand 2006R110