Op hierdie bladsy vind u enige taalkundige of letterkundige boeke wat besprekings oor die taal of oor die werke van skrywers bevat.

Pos- of koeriergeld en aflewering:

Ek maak deesdae gebruik van Fastway koeriers se fantastiese diens @ R35 in Johannesburg omgewing of R45 vir die res van Suid-Afrika MAAR sommige afgeleë plekke word ongelukkig nog nie deur hierdie diens bevoordeel nie. Dan moet ek dit pos @ R45 per pakkie onder 1kg of enkel boeke @ R30 per geregistreerde pos.

(Laaste opgedateer op 23 Mei 2017.)

KATEGORIEOUTEURTITELTOESTAND VAN BOEKDATUMPRYS
HELAntonissen, Rob, Dr.Die Afrikaanse letterkunde van die aanvang tot die hede (Verskeie skrywers pragtig geskets in pensketse in boek)Hardeband in rooi sonder s.o. nog mooi, stempel voorin, sakkie agterin19??R120
TAAL.DEH.0534Aucamp, HennieKort voor lank : opstelle oor kortprosatekstehardeband met glansvoorblad2de druk 1980R70
TAALBarnes, ASVAfrikaanse oefeninge vir B-Taalleerlinge Boek tweeSagteband boek is oud en blaaie in die middel was met sellotape geheg en is vieslik bruin 11de druk, 1965R30
TAALBarnes, ASVAfrikaanse oefeninge vir B-Taalleerlinge Boek vyfsagteband 2 sellotapemerke op voorblad, boek is egter skoon en niks ingevul nie10de druk 1964R70
Taal.DEH.0580Beukes, Gerhard J en Lategan, Felix VSkrywers en rigtingsHardeband sonder s.o. vlek op voorblad boek se rug effens lossies maar inhoud nog netjies4de bygewerkte druk 1961R80
TAAL.JUL.006/11/16Blignaut, C.M. (Dosent in juniorwerk)Inleiding tot leesonderrig: ' n handleiding vir studenteHardeband sonder sol nog mooi en stewig met heelwat potloodmerke en onderstreping in die boek2de druk 1967R80
CHABoshoff, S.P.E.Radiopraatjies oor AfrikaansHardeband met s.o. in puik toestand 1963R40
Taal en literatuurBoshoff en NienaberAfrikaanse EtimologieeHardeband sonder s.o. nog in mooi en stewige toestand1967R90
TAAL.DEH0064Bosman, DBOor die ontstaan van AfrikaansSagteband buiteblad vol merke en skimmelvlekkies inhoud skoon en netjies hier en daar onderstreep met potlood2de druk 1962R65
TAAL.Botha, ElizeProsakroniek (Afrikaanse en prosa, Oor die Afr prosa 1900-1965, briefroman, Oor raaisels en rillings, vormgewingsverskeidenheid, Verskyningsvorme van realisem ens ens)hardeband met glansvoorblad in pienkmiroen kleur1ste uitg 1987R
TAAL.DEH0019Botha, Elize en Snyman, N.J.Hoogtepunte in die Afrikaanse verhaalkuns (reuse blokboeke nr RB4)Klein boekie met bespreking in2de druk, 1988R60
TAAL.DEH.0043Botha, ElizeOor die Afrikaanse prosa en ander opstelle (mooi foto van Elize Botha voorin boek)Hardeband nog baie mooi naam van vorige eienaar voorin1ste uitg 1980R100
TAAL.DEH0021Botha, JPWerkboek by die Afrikaanse taalkunde (Taalgebruikskunde, Klankleer, Sintaksis, Morfologie, Semantiek, Dialekstudie, Diachronie)Hardeband in puik toestand skoon en blaaie nog styf1ste uitg 1983R110
TAAL.DEH0022Botha, JPWerkboek by die Afrikaanse taalkunde (Taalgebruikskunde, Klankleer, Sintaksis, Morfologie, Semantiek, Dialekstudie, Diachronie)Hardeband in puik toestand skoon en blaaie nog styf1ste uitg 1983R100
Taal en literatuurBotha, TJR (hoofred)Inleiding tot die Afrikaanse TaalkundeSagteband met mooi glansvoorblad nog netjies2de hersiene uitg 1989R55
Taal en literatuur: DEH0020Botha, TJR (hoofred)Inleiding tot die Afrikaanse TaalkundeSagteband met mooi glansvoorblad nog netjies2de druk 1991R70
TAAL.DEH0583Brink, Andre PAspekte van die nuwe prosaHardeband sonder s.o. skaafmerke op buiteblad boekinhoud asof nooit gebruik, sakkie en plakker vooruit geskeur2de druk, 1969R55
TAAL.DEH0557Brink, Andre PVertelkunde: n inleiding tot die lees van verhalende teksteHardeband sonder s.o. nog mooi en netjies en skoon binne1ste uitg 1987R110
TAAL.DEH0063Brink, Andre PWaarom literatuur?Hardeband sonder so., so goed as nuut 1ste uitg 1985R90
Taal en literatuurBurger, Willie & Van Vuuren, Helize (redakteurs)Sluiswagter by die dam van stemme: Beskouings oor die werk van Karel SchoemanHardeband met glansvoorblad splinternuut1ste uitg, 2002R190
Taal en literatuurCarstens, W.A.M.Norme vir Afrikaans: Enkele riglyne by die gebruik van AfrikaansSagteband so goed as nuut3de uitg 2002R95
TAAL.DEH.0116Claassen, GeorgeHistoriese blik op die lae landeHardeband met mooi voorblad in puik toestand naam van vorige eienaar voorin1ste uitg 1981R120
Taal en literatuur. DEH.0077Cloete, TT (red)Die Afrikaanse literatuur sedert sestigHardeband met effense skaafmerke op buitekant van boek inhoud min gebruik1ste druk, 1980R100
TAAL.DEH0102Coetzee, AmpieLetterkunde & krisis: n Honderd jaar Afrikaanse letterkunde en Afrikaner-NasionalisemSagteband in puik toestand en geteken deur AMpie Coetzee!1ste uitg 1ste druk 1990R129
TAAL.DEH0079Coetzee, Anna E (Reeksredakteur Prof Louis Eksteen)Fonetiekhardeband effense verkleuring en skaafmerke op buiteblad3de hersiene uitg 1985R120
Combrink, J.G.H.Afrikaanse semantiek: Afrikaanse : 'n Strukturele benadering (Taalmonografieë no. 2)sagteband vorige eienaar naam voorin4de druk, 1981R40
TAAL.MBD.002/05/2016Combrink, Johan Sagteband met pragtige volkleur buiteblad deur Piet GroblerSagteband splinternuut1ste uitg 2de druk 1999R180
Taal en literatuurConradie, C.J.TaalgeskiedenisSagteband in goeie toestand1ste uitg, 1986R55
TAAL.DEH0114Conradie, C.J.TaalgeskiedenisSagteband boek het vergeelde blaaie en effense rimpels soos waterskade maar nog stewig1ste uitg, 1986R35
TAAL.DEH.0203De Klerk, G.J.Middelnederlands : 'n eerste kennismakingSagteband in goeie en netjiese toestand1ste uitg 1982R90
TAAL.DEH.0201De Klerk, WJInleiding tot die semantiekSagteband in redelike toestand, namm van vorige eienaar voorinHerdruk 1981R75
TAAL.DEH.0217De Kock, EL & Cilliers LAristoteles PoetikaSagteband met foto van Aristoteles op voorblad, stukkie van punt van die voorblad afgeskeur1ste uitg 1991R200
TAALDEH.0514De Villiers, MNederlands en AfrikaansSagteband nog baie moi en netjies naam van boekwinkel voorin gestempel en 'n prys in ink4de uitg 1983R150
TAAL.DEH.0512De Villiers, MNederlands en AfrikaansSagtebnad met potloodaantekeninge in boek en sellotapemerke op binneblad, vetkol op onderkant van eerste klompie blaaie3de druk 1964R40
TAAL.DEH.0515De Villiers, MNederlands en AfrikaansSagteband nog netjies vorige eienaar se naam voorin3de druk, 1979R70
TAALDekker, G. drAfrikaanse literatuurgeskiedenisHardeband met s.o. in puik toestand, effense verweer op omslag aan die kante inhoud is pragtig13de druk, bygewerk tot 1966R50
TAALDekker, G. drAfrikaanse literatuurgeskiedenisHardeband met s.o. vuil merke op omslag, boekinhoud in puik toestand, stempel van vorige boekwinkel voorin1974R75
TAALDekker, G. drAfrikaanse literatuurgeskiedenisHardeband met so vlekke op los omslag se voorkant stempel van vorige eienaar voorin boekinhoud nog in puik toestand12de druk bygewerk tot 1966R65
TAAL.ELI.010/05/17Du Plessis, HansSkryf 'n storie : Praktiese wenek en opdragte vir die voornemende skrywerHardeband met mooi gekleurde voorblad1ste druk 1993R100
JVW0061Du Toit, P.J. en Kloppers, A.Tema en tegniek: 'n Inleiding tot aspekte van die visuele en ouditiewe letterkundige mediaHardeband met potloodaantekeninge op titelbladsye voorin2de hersiene uitg, 2de druk, 1984R50
TAAL.DEHl0480Du Toit, Piet en Smith-Muller, WandaStylboek: riglyne vir paslik skryf (alles waaraan jy kan dink as jy wil goed skryf)Sagteband boek is soos in splinternuut1ste uitg 2003R200
TaalGrobler, P du P.Verkenning (Gereserveer)
Grove, A.PFyn net van die woord: Opstelle oor die poësieHardeband met s.o. nog mooi en netjies, skimmelvlekkies op titelblad1965R60
TAALDEH0664Johl, RonelKritiek in krisis: Vryheid vir die teks: n kritiese ondersoek van die ontw gesk vd teksgerigte literatuurkritiek in Afrikaans met die oog op resente ontw op die gebied van die literatuurteorie...Hardeband met glansvoorblad1986R200
Taal en literatuurKannemeyer, J.C. (geredigeer en ingelei deur)Etienne Leroux: TussengebiedHardeband met s.o. skeur aan bokant van die omslag1ste uitg, 1980R120
TAAL.DEH0216Kannemeyer, J.C. Konfrontasies : Letterkundige opstelle en kritiek 1961-1975Hardeband met mooi helderoranje letters op donkerblou voorblad in goeie en mooi toestand, vloeistofvlek aan papierkant 1ste uitg 1977R55
TAAL.DEH.0678Kannemeyer, J.C. Letterkunde en beweging voor 1900: oorsig en bloemlesingHardeband met mooi helderrooi en geel letters op rooi voorblad boek so goed as nuut1ste uitg 1975R150
Taal en literatuurKannemeyer, J.C.Op weg na Welgevonden: 'n studie van Etienne Leroux se Sewe dae by die SilbersteinsHardeband met s.o. ou skoolboek met sakkie en plakker voorin1ste uitg 1970R90
Taal en literatuurKannemeyer, J.C. (geredigeer en ingelei deur)Etienne Leroux: Tussengebied (Bespreking van Leroux se werke)Hardeband met s.o. klein skeur aan bokant van omslag boek is splinternuut1ste uitg 1980R110
TAALKannemeyer, J.C. Geskiedenis van die Afrikaanse literatuur Vol 1Hardeband met s.o. vlek op titelblad boek self so goed as nuut2de hersiene uitg 1984R110
TAALKannemeyer, J.C. Geskiedenis van die Afrikaanse literatuur Vol 2Hardeband met s.o. motvreetmerk op hoek van omslag voor inhoud so goed as nuut1ste utig 1983R100
TAALKannemeyer, J.C.Geskiedenis van die Afrikaanse literatuur Vol 12de hersiene uitgawe 1984R60
TAAL.Kempen, W profSamestelling, Afleiding en woordsoortelike meerfunksionaliteit in Afrikaanshardeband sonder so. nog in goeie toestand3de druk 1982R90
TAAL.BOE.005/02/17Liebenberg, Helena en illustrasies deur Alida CarpenterIdiome-mallemeuleSagteband boek om kinders idiome en leer. Elke bladsy in deel dele wat afsonderlik kan blaai om die bypassende dele van 'n idioom te kan blaai en pas met sketse langsaan deur Alida Carpenter wat die idiome pragtig illustreer, vlekkie op voorblad en ook vorige eienaar se naam. Unieke boekie1ste druk 1991R80
TAAL.DEH0705Lindenberg (RED), E, Pheiffer, R, Brink Andre P, Coetzee, A (medewerkers)Inleiding tot die Afrikaanse letterkundeSagteband in mooi toestand 2de druk 1988R55
TAAL.DEH0252Louw, Cecily en Potgieter, SannSpraakopleiding vir onderwysers en studenteHardeband sonder s.o naam van vorige eienaar voorin in pen geskryf.5de druk, 1963R90
TAAL.DEH0253Louw, NP van WykVernuwing in die prosa: grepe uit ons Afrikaanse ervaringHardeband in puik toestand. Met liggeel onderstreep met 'n 'highlighter)3de uitg 1981R60
TAAL.DEH0261Louw, NP van WykVernuwing in die prosa: grepe uit ons Afrikaanse ervaringHardeband met s.o. naam van vorige eienaar onder flap van omslag1ste uitg 1961R100
TAAL.DEH.0232Louw, WEG in gesprek met Roy PheifferPersoonlike perspektiewe met n paar bladsye swart en wit fotosHardeband in mooi toestand lyk nog skoon en nuut1ste uitg 1977R90
TAAL.ELI.013/05/17Malan, CharlesMisterie van die alchemis: 'n inleiding tot Etienne Leroux se negedelige romansiklusHardeband in puik toestand paar potloodonderstreping in boek naam van vorige eienaar voorin geskryf 1ste uitg 1978R150
TAAL.DEH0349Malherbe, FEJ drModerne Afrikaanse verhaalkuns (kortverhale Hardeband met mooi s.o. stempel voorin en aantekeninge op titelblad, potloodaantekeninge in boek4de druk 1965R65
TAAL.DEH.0342Meij, Koos, Rudolph, CF en Kemp, GJVerhaal en student (Verskeie verhale met 'n kommentaar by)Hardeband met donkergroe en swart letters op voorblad nog netjies, Naam van vorige eienaar voorin4de druk 1981R150
TAAL.DEH0718Muller, HCTTeks en TaalmimesisSagteband in goeie toestand GETEKEN DEUR SKRYWER op 26/9/901ste uitg 1989R190
TAAL.DEH0353Nienaber, GS en PJDie opkoms van Afrikaans as kultuurtaalSagteband buiteblad het vuil merke en verweer op die kante, heelwat potlood en penmerke en aantekeninge in boekie9de druk 1962R
TAAL.DEH0355Nienaber, PJ. prof, SEnekal, JH dr en Bothma, TC drMylpale in die geskiedenis van die Afrikaanse letterkundHardeband met s.o. in puik toestand2de hersiene uitg, R60
TAAL.DEH0370Nienaber, PJ. prof, Antonissen, Rob en Brink, Andre PPerspektief en profiel: n Geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde met 82 skrywersprofiele deur 38 medewerkershardeband sonder s.o. skaafmerke op kante van boek5de hersiene uitg 1982R75
TAAL.DEH.0237Nienaber-Luitingh, MUit twee letterkundes: Artikels oor aspekte van die Afrikaanse en die Nederlandse letterkundeHardeband sonder s.o. mooi en netjies 1ste druk, 1978R120
TAAL.DEH0387Opperman, D.J.Digters van dertigHardeband sonder s.o. nog baie mooi en netjies2de druk, 1962R65
TAAL.Ponelis, FAAfrikaanse sintaksisHardeband sonder s.o. met effense skaafmerke op voorblad se kant, sellotapemerke op binneblad en naam van vorige eienaar in pen voorin geskryf, inhoud so goed as nuut1ste uitg 1979R150
TAALPonelis, FAAfrikaanse sintaksisHardeband sonder s.o. boek so goed as nuut 2de druk 1985R120
Taal en literatuurPrinsloo, A.F & Odendal, F.F.Afrikaans op sy beste: hulp met moderne taalkwessiesSagteband so goed as nuut1ste uitg, 1995R120
TAAL.DEH0412Raidt, EHAfrikaans en sy Europese verlede: Van Tacitus tot Van Wyk LouwHardeband met skade op rugkant onder inhoud nog stewig. blaaie vergeel2de uitg 1ste druk 1976R60
TAAL.DEH.0441Scholtz, HvdM drTaal en taalverskynselsHardeband sonder s.o. vuil merke op buiteblad7de druk 1962R90
Senekal, Jan (Redakteur)Teks Leser Konteks: Gedigte ontleed volgens eietydse metodeshardeband sonder s.o. naam en aanmerkings voorin1ste uitg 1986R55
TAAL.DEH0323Smuts, J.P.Karakterisering in die Afrikaanse romanHardeband met s.o. in puik toestand1ste uitg 1975R100
TAAL.DEH0490Uys, Isabel Die Afrikaanse Makro gids (Taal- en ALgemene kennis vir vandag)Sagteband so goed as nuut1ste uitg 1998R110
Taal en literatuurVan Coller, H.P (Red)Perspektief en profiel : 'n Afrikaanse literatuurgeskiedenis Deel 2Sagteband so goed as nuut1ste uitg 1999R190
Taal en literatuur.DEH.0725Van der Merwe, Chris N & Viljoen, HeinAlkant olifant: 'n inleiding tot die literatuurwetenskapsagteband in goeie toestand geskryf op titelblad in potlood1ste uitg 1998R150
Taal. DEH0300Van der Merwe, HJJM en De klerk, GJ, De Klerk, WJ et alAfrikaans : sy aard en ontwikkelingHardeband met mooi buiteblad nog skoon en netjies. handtekening v vorige eienaar voorin6de druk 1982R70
Taal en literatuurVan Jaarsveld, FADie verlede spreek: aantal kort radiopraatjies wat van 20 Jan tot 21 Maart 1964 uitgesaai was oor die verledeSagteband in goeie toestand, stempel van vorige eienaar voorin1965R40
TAALDEH.0413Van Rensburg, FIJDie smal baan: aspekte en figure uit die ontwikkelingsgang van die Afrikaanse letterkundeSagteband in goeie toestand een klein vuil merkie op voorblad2de druk 1987R90
TAAL.DEH.0254Van Rensburg, FIJSeptet: sewe Van Wyk Louw-studies ('n Afrikaanse Abelard en Heloise / Simbolis? / Louw en sensuur / Buig of nie? / Om met 'n skoon oog te kyk / Hoe praat jy met 'n hele volk? / Konfrontasie met Van Wyk LouwSagteband in splinternuwe toestand1ste uitg 1996R80
TAAL.DEH0255Van Rensburg, FIJSublieme ambag: beskouiings oor die werk van NP van Wyk LouwHardeband met s.o. in puik toestand so goed as splinternuut1ste druk, 1975R110
TAAL.DEH.0256Van Rensburg, FIJSwewende ewewig: Beskouings oor die werk van NP van Wyk Louw IIHardeband met s.o. klein skaafmerkies op omslag boekinhoud so goed as nuut, blaaie effe vergeel1ste druk, 1975R250
TAAL.DEH0317Wiehahn, RialetteDie Afrikaanse poesie kritiek: 'n histories-teoretiese beskouingHardeband in puik toestand naam voorin maar baie mooi. In indeks is met 'n highlihter gemerk1ste uitg 1965R180