Op hierdie bladsy lys ons verskillende skrywers se Versamelde werke wat in voorraad is.
(Laaste bygewerk op 6 Julie 2015.)
OUTEUR | TITEL | DELE BESKIKBAAR | TOESTAND VAN BOEKE | DATUM | PRYS |
---|---|---|---|---|---|
Langenhoven, C.J | Versamelde werke (grys stel) | 14 Dele- dele 1 en 4 kom kort | In goeie toestand, hardeband met omslae, 'n prysplakker op elke rugkant wat afgestoom kan word nog mooi | 19? | R60 per deel of R500 vir hele stel |
Magill, Frank N. | Duisend beste boeke | Deel 1 - 4 Boekdeel 1 (A-DOS) Boekdeel 2 (DOU-LAG) Boekdeel 3 (LAG-SAL) Boekdeel 4 (SAN-SWE_ | Hardeband in puik toestand | 1982/1983 | R70 per deel |
Van den Heever, C.M. | Versamelde werke van CM van den Heever | Deel 1 - 8 | Hardeband in gryswit buiteblaaie nog baie mooi toestand, In goeie toestand met 'n plastiekagtige buiteblad | 19?? | R150 hele reeks |