Kakkerlak Uitgawe uitgawe 8

R25.00

Gepubliseer as uitgawe 8 in 2007. Met Genl De la Rey statig op die voorblad kuier ons in Lichtenburg in die ou Wes-Transvaal waar ons ook boerekos proe… Martie Preller, die beroemde ma en uitvinder van Balkie,  en Hennie Aucamp se skrywerstories word vertel.

Buy now Read more