Description
Gepubliseer as uitgawe 8 in 2007.
Met Genl De la Rey statig op die voorblad kuier ons in Lichtenburg in die ou Wes-Transvaal waar ons ook boerekos proe…
Martie Preller, die beroemde ma en uitvinder van Balkie, en Hennie Aucamp se skrywerstories word vertel.