Description
Tafelberg
Eerste afsonderlike druk (hierdie uitgawe 1972)
Sagteband en nog netjies en skoon binne, prys op voorblad het verf effe afgetrek en skaafmerke op buiteblad
R60.00
Toneelstuk in drie bedrywe.
Hierdie drama het die eerste maal verskyn in die versamelbundel Die ouderling en ander toneelstukke wat in 1936 deur die SA Akademie vir Taal, Lettere en Kuns bekroon is met die Hertzogprys.
Out of stock
Tafelberg
Eerste afsonderlike druk (hierdie uitgawe 1972)
Sagteband en nog netjies en skoon binne, prys op voorblad het verf effe afgetrek en skaafmerke op buiteblad