In hierdie eerste uitgawe van Kakkerlak kan jy die volgende te wagte wees. Dunnerig en vol foute maar dit was ons eerste een… Dit was die begin van goeie dinge.
Hierdie uitgawe het 60 bladsye. Glans en volkleurbladsye in goeie kwaliteit.
Hoofkarakter onder die loep in hierdie uitgawe was Dolf van Niekerk en ons kuier op sy dorp, Edenburg.
Ons digter aan die woord was Cornel Judels.
Boekresensies oor:
Dolf van Niekerk se Die aarde waarop ek loop (p. 1)
Gannavlei ook onder bespreking (p.15)
Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) (p. 23)
Jeanne Goosen – ‘n Paw paw vir my darling (p. 27)
Barrie Hough – Vlerkdans (p.30)
Barrie Hough – Skimmelstreke (p. 30)
Barrie Hough & Lizz Meiring – Breek (p. 30)
Barrie Hough – Skilpoppe (p. 31) Barrie Hough – My kat word herfs (p. 31)
Barrie Hough – Droomwa (p. 31)
Ander artikels in uitgawe 1:
Boekwenke – Boekversameling vir beginners (p24-25)
Huldeblyk aan Barrie Hough (p. 28-31)
Wat het geword van Jochem van Bruggen (p. 34-39)
Spreekwoord geskets en beskryf: Skoenmaker hou jou by jou lees (p. 40-41)
Skoene soos Jelly Tots – fokus op Carien Phyfer se skoenreeks, “Shoes of flavour” (p. 43-44)
Om te skryf deur skrywer Vincent Pienaar (p.45-46)
Beeldhouer-reeks: Anton van Wouw (p. 48 – 50)
So onthou ek Sheila Cussons deur Tania du Toit (p. 51)
Literêre pryse in SA : Die Hertzogprys (p. 52-54)
Aardklop bied die nodige dons: 2004 deur Elsa Smith (p.55)
Kunsuitstalling van plaaslike Wesrand kunstenaars (p.56-57)