Wat jy te wagte kan wees in uitgawe 3:
Ons gewildste uitgawe met die beste verkope is hierdie nr. 3. Ek dink dit is maar agv Ingrid Jonker en haar status
Hoofkarakter in hierdie uitgawe: Ingrid Jonker (p. 22-29)
Boekresensies in hierdie uitgawe:
Charlotta – Jeanette Ferreira (p. 14)
Sitate om ‘n rewolusie – Jeanette Ferreira (p. 15)
Die onsterflikes – Jeanette Ferreira (p. 16)
Rebecca – Wilna Adriaanse (p. 17)
‘n Engel in my huis – Riana Scheepers (p. 17)
Ingrid Jonker – Beeld van ‘n digterslewe (p.34-35)
Nuwe stemme 3 – Antjie Krog & Alfred Schaeffer (p. 38)
Watervlerk – Ilse van Staden (p. 39)
Uit die dagboek van ‘n wildbewaarder – PJ Schoeman (p. 52-53)
Waar ver winde waai – PJ Schoeman (p. 54-55)
Dagboek van ‘n eensame – Dries Brunt (p. 60-61)
Die pad na heelheid – Truida Huimann (p. 62)
Martha – Winnie Rust (p. 63)
Die wenresep van Christus (p. 63)
Kleure van die liefde – Martie Momberg (p. 63)
Die ring – Truida Huiman (p. 64)
Tiesj: weerkaatsings vanmelewe – Fanus Rautenbach (p. 64)
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom – Anton Prinsloo (p 69)
Merzuk, rebellieperd – Ben Venter (p. 84)
Die jokkie wat met perde kon praat – Chris Karsten (p. 86)
Speltoetser (p. 102)
Ander artikels in hierdie uitgawe:
Geestelik skrywer: Willie Botha (p. 8-9)
Skrywersprofiel: Jeanette Ferreira (p. 10-13)
Nie-fiksie skrywer: Louise van Niekerk (p. 18-20)
Dorp besoek : Douglas (p. 30-33)
Literêre prys in SA – Ingrid Jonkerprys (p. 37-38)
Liedjieskrywer – Herman van den Berg (p. 42-45)
Wat het geword van P.J. Schoeman (p. 46-51)
Uitgewer – Hemel en see (p.62-64)
Om te skryf – Harde wenke vir sensitiewe siele deur Riana Scheepers
Spreekwoord – As die perde horings kry (p. 70)
Kunstenaar – Glendine (p. 88-89)
Museum – Die uilhuis op Nieu Bethesda (p. 92-93)
Die kos wat ons eet (deel 1) (p. 94 -95)
Die wêreld van film – Ouma se slim kind (96-97)