Met uitgawe 5 met Koos Doep op die voorblad het ons die piek van die Kakkerlaktydperk bereik en ook die grootste oplaag van 15 000 gedruk.

Kakkerlak 5

 

 

 

 

 

In hierdie uitgawe kan jy die volgende verwag:

Hoofartikel: Deon Meyer droom dit… doen dit… (p. 13-16)

Artikel oor depressie: Die keer toe ek in die bos verdwaal het (p.6-9)

Ons besoek Melkbosstrand (p.18-22)

Digter: W.E.G. Louw (p. 23-27)

Versindaba 2005 (p. 28-29)

 Liedjieskrywer – Koos du Plessis (p. 36-38)

Om te skryf – Woorde knal nie – Prof Hans du Plessis (p. 40-41)

Literêre pryse in SA: Die Sanlamprys vir jeuglektuur (p. 42-43)

Afrikaanse Skrywersvereniging (p. 48-49)

Spreekwoord: Hy het miere, die miere byt hom (p. 53)

Literêre evaluering – Dries Brunt (p. 54-55)

 

Boekresensies in hierdie uitgawe:

Donkerbosverdwaal – Sielie Laubscher (p. 9)

Orion – Deon Meyer (p. 10)

Optelgoed – Johan Wentzel (p. 33)

Van soeklig tot spieëlbeeld – Mimi Lategan (p. 34)

 Erfdeel – Koos du Plessis (p. 39)

 Skryfateljee – Prof Hans du Plessis (41)

Die uitgespoeldes – Dalene Matthee (p. 56-57)

Manaka. Plek van die horings – Pieter Pieterse (p. 58-59)

Man op die dak – Henk Crouse (p. 60)

Flarde – Marlise Hobbs (p. 60)

Ashoop vol goggas – Yolanda Botha (p. 61)

Oopkop – Dirk Nagtegaal (p. 61)

Kuier in ‘n plaaskombuis – Nico Moolman (p. 62)