Ons heel laaste uitgawe was nommer 8. Met ‘n pragtige foto van genl. Koos de la Rey op die voorblad.
Uitgawe 8
Binneblad – Advertensie van SA Timber Homes
Bladsy 1 – Redaksioneel
Bladsy 2 en 3 – Inhoudsopgawe
Bladsy 4 – Inligtingsblad en doelwitte van Kakkerlak en Philip de Vos met sy boek Milieu.
Bladsy 5 – Kakkerlakspan en detail asook wenners van Die blomfeetjies en die Grondvrete-kompetisie
Bladsy 6 – Briewe van intekenaars
Bladsy 7 – Heildronk op ‘n Taalpionier, PH du Preez
Bladsy 8 – Oorlog in die hemel – ds. JC Buys 11
Bladsy 9 – Advertensie vir Worstel met God geskryf deur Madder Steyn deur Ida Grabe versorg.
Bladsy 10 – 11 – Taalpionier Prof Hans du Plessis.
Bladsy 12 – 18 – Hennie Aucamp – pleitbesorger van suiwer Afrikaans saamgestel deur Anita de Kock.
Bladsy 19 – GHA-kompetisie vir digters
Bladsy 20 – 21 – Nuwe digbundels : Voetspore deur my gedagtes, Om te lewe is onnatuurlik (Gert Vlok Nel), Psalms van Hansie Slim deur Rudolph de Wet, Rooswater deur Helena Liebenberg
Bladsy 22-23 – Feeste – Woordfees 2007 – met Jans Rautenbach se boek Dromer Baanbreker en Akteur met fotos van Hennie Aucamp, Margaret Bakkes, Abraham de Vries en Wilna Roux van Worcester.
Bladsy 24 -27 – Toer saam: Lichtenburg, Mieliewereld met Pauline Theart as gasvrou.
Bladsy32 – 28-30 – Genl De La Rey met ook advertensies van boeke ook De la Rey.
Bladsy 31 – ‘n Plaas soos ek die onthou.
Bladsy 32 -35 – Die plaas in ons skryfkuns deur Stef Delport
Bladsy 36 – 39 – “Uit die Boerekombuis deur Chrisna van Rensburg met boeke soos “Kortpadkos” van Annette Human, “Knuppeldik aan Koningskos” deur die SA Polisie, “Sonskynkafee” deur Mariette Crafford, “Camdeboo Karoo-Wildsvleis”, “Kuier in ‘n Plaaskombuis” deur Nico Moolman en “Die Geskiedenis van Boerekos” deur HW Claasens.
Bladsy 39 – Aitsa Gastehuis van ds JC en Elsabe Buys
Bladsy 40 – 41 – Boeremusiek – Valiant Swart en Ollie Viljoen met hul nuwe album, “Vuur en vlam”.
Bladsy 42 -43 – Boeksake – Griffel Media
Bladsy 44-45 – Om te skryf deur Henning Pieterse met advertensie vir die Etimologiewoordeboek.
Bladsye46 -47 Kuier in Afrikaans met sangers en bekendes van oral net soos Afrikaners kan kuier, Tossie Lochner, Lochner de Kock en Christien, Tienie en Alice Pitzer van Alice Art, Moira Strydom, Portchie afdruk, Herman van der Berg, Milla Louw en dankbaar vir Nadia de Kock.
Bladsy 48-49 – Skrywersdag by Fichardpark-Biblioteek
Bladsy 50-53 Tuisuitgewery – Dries Brunt
Bladsy 54-55 Die Stilbaai Skryfkring
Bladsy 56-60 – Sylyn met boeke: “Vonke uit die Koeroeklip” deur Gert Sarisam, “Die Melkweg het ‘n ster laat val” deur Riana Scheepers, “Lang Skaduwees in Afrika” deur Connie Luyt, “Op veld en rante”, deur Jochem van Bruggen, “Aan die oorkant” deur Kasha Potgieter, “Ysterwiele 1 : Treinstories:” deur Werna Maritz, “Krinfluit” deur Vincent Pienaar, “Stormwinde of droogtes” deur Freek Swart, “Somer” deur CM van den Heever en “Dag van die Bloeisel” deur Johna P Boshoff, Werfjoernaal” deur FA Venter en laastens TO Honniball met sy Jakkals en wonf stories en CD’s.
Bladsy 61-Boeksake Blokkiesraaisel
Bladsy 62 – Self publikasie
Bladsy 63 – wie onthou die vet poppe uit pottery van Marietjie Scholtz?
Bladsy 64-66 – Kremetarte en krokodille deur Sandra Boshoff.
Bladsy 67-69 – Die kremetartboom deur Chrisna van Rensburg
Bladsy 70-72 – Uit Knibbels se knapsak met ‘n paar boeke wat bekendgestel is: Stalmaats boeke en Bobbejaan Bosstories as ook Tel die slapies van Fearika Heyns.
Bladsy 73-77 Martie Preller – verfrissend aards en steeds verwonderd oor die lewe met “Babalela” en ook ‘n rits van haar ander boeke, “Eendag was daar ‘n storie”, “Ek is Simon”, ‘n Haas moet doen wat ‘n haas moet doen”, “Die Balkieboek”, Anderkantland”, “Droomvangers”, “Die hart van Zeebak”, “Maar my magtig Moesak”, “In die tyd van die Esob”, “Diep, diep in ‘n donker bos”, “Balkie en die kleurdief”, “Jamie en Sebastiaan”, “Skilpad sonder ‘n dop”, “Die eensame draak”, “Afrika vertel”, “Balkie en die woeste virus”, “Balkie en die lugrowers”, “Balkie en die son se slaapplek”, “Daar is ‘n spook in my kas”, “Jy en die Herculus ens…
Bladsy 78 – Tienersake en Jeugdig voor op die wa – Deur Margauw Stevens
Bladsy 79 -Advertensie vir “Kringe in ‘n bos”
Bladsy 80-81 Jeugdig – Geletterdheidsweek by Bastion
Bladsy 82-83 – Alwyn die buikspreker
Bladsy 84-87 – Isak Roux – Ons boerseun in die buiteland deur Johann P Boshoff.
Bladsy 88-89 – Die siel van ‘n vrou deur Moynene Bauman met kunsuitstalling by Alice Art.=
Bladsy 90-91 -Alette Wessels – skeppende krag met wenners Karen van Tonder en ander
Bladsy 92-94 In Memoriam – Henk van Woerden met Ingrid Jonker, “Ik herhaal je”, en “Domein van Glas” en “Een mond vol glas” as Nederlandse skrywer.
Bladsy 95 – Radiodrama kry inspuiting met Amanda Olivier, Helena Hugo Marlise Joubert, Piet Steyn, Rhona Peens en Hans Oosthuizen en Terrance April as die programbestuurder.
Bladsy 96-97 – Storie: “Gobabbeb” deur Minette Brink verskyn oorspronklik in die Republikein
Bladsy 98-99 e books blad met boeke te koop en bestelvorm
Bladsy 100 – Intekenvorm vir Kakkerlak Intekenaars
Bladsy 101 Agtergblad met klein advertensies
Bladsy 102 Aardklop Advertensie