Kakkerlak tydskrif

TYDSKRIF OOR SKRYWERS EN BOEKE IS NOU AFRICANA!

Die Kakkerlak-tydskrif het gedurende 2004 en 2008 in agt volkleur glansuitgawes verskyn.  Gedruk op ‘n duursame papier, propvol inligting oor boeke en skrywers en so tikkie kunsnuus ook. Dis nou Africana!

Kry jou stel vandag nog of bestel dit vir iemand vir ‘n geskenkpak. 

Hierdie versamelstel kos R180 sonder posgeld of koerierkostes.

Fasway Koerier vir dorpe of hoofroetes         R60

Poskantoor                                                           R60

Pargo koerier lewer op afgeleë dorpe af        R85

Moenie dat die publikasiedatums jou beïnvloed nie. Hierdie tydskrif se inhoud is tydloos en inligting oor skrywers en dorpe kan nie verander nie. Dit word net ryper en waardevoller met tyd – soos ‘n goeie rooiwyn! (RED)

(Laaste opgedateer op 14 Desember 2017.)

 

 

Bankbesonderhede:

FNB, Christina S. van Rensburg, Tjekrekening: 62306109423, Horisontak, Takkode: 250 655

Dui asseblief u VOORLETTERS EN VAN duidelik op die bankdepositostrokie aan.