Kakkerlak nommer 4 beslaan 104 bladsye – ‘n drastiese groei in inhoud sedert uitgawe 2!
In hierdie uitgawe is NP van Wyk Louw onder die vergrootglas. (p. 10-17)
Ander artikels wat in dié uitgawe opgeneem is:
Dorpbesoek – Sutherland (p. 24-29)
SA se groot teleskoop SALT (p. 30-31)
Intelektuele lekkernye van die Nederlandse en Vlaamse wêreld (p. 32-33)
Kontreistories uit die Sandveld (p. 34-35)
Sanger – Anton Goosen (p. 36-40)
Spreekwoord – Die heuningkwas gebruik (p. 41-42)
Uitgewer – Publiself (p. 44-45)
Om te skryf – Joernaalskryf deur Nadia de Kock) (p. 46-47)
Boekwenke – Versorging van boeke (p. 52-53)
Wat het geword van Hettie Smit (p. 58-61)
Kontreiskrywer – Carl Boplaas (p. 64-66)
Bome – Die kokerboom (p.68)
Jeugskrywer Francois Bloemhof (p. 69-72)
Die heuningby (p.80-83)
Kunstenaar – Portchie (p. 86-87)
Museum – Louw-huis op Sutherland (p.88-91)
Speel ons kinders vandag nog? (p.92 – 95)
Beeldhouer – Moses Kottler (p. 96-99)
Kinderboekskrywer – Hans Christian Anderson (p.100-101)
Blikke vir Afrika (102-103)
Resensies in hierdie uitgawe:
Lewenslyn en Labirint – Cules Hamman (p.8-9)
Ek ken jou goed genoeg – die briefwisseling tussen NP van Wyk Louw en WEG Louw –
J.C Kannemeyer (p.. 18-19)
‘n Pasiënt – Rhona Peens (p. 19)
Net een wenner – Daantjie Badenhorst (p. 19)
Middelman – Rudolph Willemse (p. 20)
Dagboek van ‘n eensame – Dries Brunt (p. 20)
Psalms in ons tyd – Lieb Sauermann (p. 20)
En daar sal op gedrink moet word – Hendrik Nolte (p. 21)
Duits-Wes Afrika: Dorsland, oorlog en moord – Hannes Coetzee (p. 21)
Triomf – Marlene van Niekerk (p. 51)
Vuur, skadu en drome – Fire Griffen & Light Raven (p. 21)
HAT woordeboek (p. 22)
Sy kom met die sekelmaan – Hettie Smit (62)
Hartlangs huis toe (CD) – Tokkel los! (p. 67)
Nie vir kinders nie – Francois Bloemhof (p. 73)
Perdry – Catherine Saunders (p. 78)
Kennetjie en ander speletjies – Rena de Villiers (p.95)