Uitgawe 2 van Kakkerlak se eerste oplaag was aanvanklik heeltemal verkeerd gebind en moes toe heeltemal oorgedoen word. Hierdie uitgawe is reeds 20 bladsye meer as die eerste een, nl. 80 bladsye lank.
Hoofkarakter in hierdie uitgawe is C.J. Langenhoven in ‘n beknopte samevatting (p. 75-78)
Digters onder die loep: Fire Griffen en Light Raven met hul bundel Fire, Shadow & dreams (p. 5-6 en p. 8)
Boekresensies in hierdie uitgawe:
Dis ek, Anna – Elbie Lotter (p. 3-4)
‘n Wêreld sonder grense – Alexander Strachan (p. 13-14)
Die werfbobbejaan – Alexander Strachan (p. 15)
Die jakkalsjagter – Alexander Strachan (p. 16
Boeklys van boeke oor bobbejane (p.30)
Burgers van die berge – Eugene Marais (p. 37)
Waterbobbejaan – Ben Venter (p. 38)
Bogom – Attie Gerber (p. 48)
Eendag was daar ‘n storie – Martie Preller (p. 60)
Van leser tot leser – Audrey Blignault (p. 64)
Susters van Eva – Dalene Matthee (p. 66-67)
Ander artikels wat in dié uitgawe verskyn:
Ietsie meer oor Alexander Strachan (p. 13)
Maklike gids tot selfpublikasie (p. 17-18)
Boekwenke – Boeversameling vir beginners 2 (p. 19-20)
Jeugskrywer : Jaco Jacobs (p. 21-24)
Die Kaapste bobbejaan (p. 27-30)
‘n Week saam met die sekelsterte van Shingwedzi (p. 33-36)
Wat het geword van die Hobson-broers? (p.39-42)
Spreekwoord: Jy ‘n lyk ‘n mooi bobbejaan (p. 43-44)
Nie-fiksie skrywer: Attie Gerber (p. 46-47)
Horizon Toerismeroete (p. 49-52)
Liedjieskrywer: Stef Kruger (p. 55-57)
Om te skryf: Die ABC van skryf deur Martie Preller (p. 58-60)
Bloemfonteint Skrywersvereniging (p. 61-63)
In memoriam : Dalene Matthee (p. 65)
Kunstenaar: Hanlie Kotze (p. 69)
Literêre pryse in SA: Eugene Marais prys (p. 73-74)