Description
Die Staatsdrukker
Departement van Landbou
Hardebandboek met ligte pers voorblad, titel het verdof oor die jare
Ongeveer 1951 gedruk na aanleiding van die GPS nommer: 9989- 1951-2- 13, 000 (waarskynlik kopiee gedruk)
Pamflet No. 115
7de hersiene en verbeterde druk

