Description
John Malherbe Edms Kaapstad
1965
Blou hardeband boekie sonder stofomslag, boek in mooi toestand, met ‘n prysuitdeling boodskap in 1966 voorin boek geskryf, daar is wel vuil vatmerkies op ‘n paar plekke in die boek
Oorspronklike titel: Adios Josefina
Uit Spaans vertaal deur Sannie Grobler
Mooiste swart en wit illustrasies deur Margery Gill
Skaars vertaalde werk



