Description
Cachet Publikasies
1985
Sagteband in mooi toestand
Binnesketse : F.C. Strauss
Omslagontwerp: KH Schmitz
R50.00
Inhoud:
Fiks vir die lewenswedloop
Op pad na volwassenheid
Die uitlewing van volwassenheid
Die brug tot die volwasse lewe
Arbeid adel
Aanpassing in my nuwe omgewing
Stadsjapie en plaasjapie spring saam weg
‘n Eie woonplek
Gebalanseerde mensewees
Diensbaar in my omgewing
My oefenprogram
Ruspunt en inspirasiepunt
Aanhouer wen!
EN NOG VELE MEER
Alles en nog wat waaraan ‘n jongmens blootgestel word om diegene te inspireer en met opgewondendheid die “nuwe lewe” as jong volwassene binne te gaan. Elke hoofstuk is geskryf deur verskeie kenners op verskillende vakgebiede met genoeg ervaring om ‘n jongmens aan te moedig!
2 in stock
Cachet Publikasies
1985
Sagteband in mooi toestand
Binnesketse : F.C. Strauss
Omslagontwerp: KH Schmitz