Description
Afrikaanse Pers-Boekhandel,
Hardeband boek met effense verweer op hoeke, kante, voorblad en agterblad en plakker oor rugkant. Een voorste illustrasie uitgeskeur en plakker op agterkant van titelbladsy. Bladsye is verkreukel en verkleur van ouderdom,
Illustrasies deur Eleanor Dart

