Christen se stryd en oorwinning

R80.00

Hierdie boek word binne die Voorwoord beskryf as die verkorte weergawe van Die Pelgrimsreis.

1 in stock

SKU: GEE.KOW.015/9/22 Category:

Description

Uitgegee deur die Sondagskoolboekhandel

Hodder en Stoughton gee verlof aan vertaler om The Children’s edition of the Pilgram’s Progress in Afrikaans uit te gee

Sagtebandboek met mooi skets op voorblad, boek nog mooi en skoon, boek se krambinding het losgekom en is herstel met kleefplastiek

Vertaal deur dr. D.R. Snyman

Pragtige buitelbladskets deur Dr. Eric Stockenstrom