‘n Eggo in die duisternis /Rivers, Francine

R85.00

Die aangrypende verhaal van Hadassa en Marjus, die een getrou aan haar Skepper, die ander soekend na Sy Verlosser.

Out of stock

SKU: GEE.CHA.001/7/12/22; GEE.LIN.004/7/24 Category:

Description

CUM

Eerste uitgawe 2001

Sagtebandboek nog mooi en skoon binne, puntjies van die sagteband effens verweer, vuil kol op binnebladsy

Oorspronklike titel:  An echo in the darkness – 1994

Vertaal in Afrikaans deur Esta Grobler