Description
JL van Schaik
1953
Hardebandboek sonder omslag, boek het watermerke op rante van die bladsye, eerste bladsy se puntjie is afgeskeur
Die Libri-reeks VIII
Foto’s van die werklike ekspedisie van Kaptein Robert Falcon Scott
Skets van werklike die roete van Scott se Poolekspedisie 1910-1913

