Description
Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Eerste uitgawe 1989
Foto’s : Gerald Cubitt
Gedruk deur Nationale Boekdrukkery
Hardebandboek in goeie toestand, die vorige eienaar se naam is voor in die boek geskryf met n kort briefie daarby, daar is twee klein roes merke op die eerste blaai van die boek, die boek is nog mooi en leesbaar

