Vroeë Afrikaanse woordelyste / heruitgegee deur HJJM van der Merwe

R250.00

In hierdie boek word verskillende persone se woordelyste gelys en die betekenis van die woord in Nederland

Inhoud:

Inleiding
ANE Changuion
Theod M Tromp
HCV Leibbrandt
H. Kern
W. Postma
A. Pannevis
N. Mansvelt
SJ du Toit

1 in stock

SKU: WOO.HEN.617/2011 Category:

Description

JL van Schaik

Eerste uitgawe 1971

Groen hardebandboek in mooi toestand

Nuwe reeks: Nr. 5