Description
CUM Boeke
Eerste uitgawe 1981
A3-grootte boek met glans stofomslag met pragtige skets van Van Bruggen op die voorblad, voorblad is effens gelig die omslag het ‘n hele paar kleins skeurtjies op die rante van die omslag wat met kleefplastiek herstel is boek is waarskynlik nooit gebruik nie – blaaie nog styf en wel lig vergeel
Hierdie unieke boek is ook genommer as nr. 645 van 1000 eksemplare wat in totaal gedruk is

