Description
Cum boeke
OorspronkliK uitgegee deur Lion Publishing onder die titel: Say it with flowers
Afrikaanse uitgawe in 1984
Derde druk 1990
Hardebandboek in goeie toestand, daar is n brief op die eerste blad geskryf in swart pen, die boek is netjies met n mooi voorblad prent

