Die os en die esel van die krip /Supervielle, Jules

R80.00

Die gebeure tydens die Here Jesus se geboorte – so bietjie vermensliking of verdierliking in storievorm…

1 in stock

SKU: GEE.LIN.228/13/7/23 Category:

Description

Human 7 Rousseau

Datum : 1960

Hardebandboek in goeie toestand, geen stofomslag nie, daar is n aanhaling met pen in die boek geskryf

Oorspronklike titel: Le Boeuf et L’ane de la Créche

Utt Frans vertaal deur Elisabeth Eybers

Omslagontwerp: Katrine Harries