Description
Human & Rousseau
1973
Illustrasies deur J.P. Miller
Voor ek skool toe gaan-reeks
Sagteband met verweer op hoeke en kante, plakker oor rugkant, geskrewe pen op voorste binneblad, stempels op sekere bladsye, biblioteek kaartjies en stempels op agterste binneblad

