Die ywer vir u huis: kort nabetragting op die Eeufees van die Gereformeerde Kerk in SA /Du Toit, S Prof Dr

R90.00

1 in stock

SKU: GEE.REL.0081/24 Category:

Description

Pro Rege-Pers beperk

1959

Dun groenerige sagebandboekie met 29 bladsye- behalwe vir ‘n krabbelpatroon op die eerste binneblad is die boek nog skoon en mooi