My slaaptydgebedjies / Wendy Maartens

R70.00

Hierdie is die pragtigste boekie met gebede vir klein kindertjies voor slapenstyd.

1 in stock

SKU: KIN.ALG.004/15/4/24 Category:

Description

Lux Verbi (Druknaam van NB-Uitgewers)

Eerste uitgawe eerset druk 2016

Klein vierkantige hardebandboekie vir kleintjies, die spasie waarin mens die naam van ‘n kind kan inskryf is reeds ingevul maar met kreatiwiteit kan dit met ‘n mooi kaartjie bo-oor nog steeds gedoen word.

Illusstreerder: Via Oelofsen