Afrikaanse Odyssee / Schalk van Wyk

R80.00

Vandag is die reis- of swerfverhaal baie gewild – meer nog as vroeër sedert die Odusseia van Homerus. En met Aafrikaanse Odyssee bied die skrywer nou ‘n besondere interessante en oorspronklike variasie op die swerftema.

 

1 in stock

SKU: FIKSIE.CHR.226/2012 Category:

Description

Voortrekkerpers

1968

Hardeband met stofomslag boek nog ongebruik binne

Stofomslag: Annette Stork