Afrikaanse Taalgids /Engelbrecht, Herman

R90.00

‘n Alfabetiese kitshandeleiding vir die praktyk.

Out of stock

SKU: TAAL.BAY.017/2/2/21 Category:

Description

Uitgegee deur Uitgewery PJ de Villiers

Herman Engelbrecht (Dosent in Kommunikasiekunde aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat)

Eerste druk 1975

Hardeband met los plastiek op omslag wat vasgeplak is op hardeband, boek skoon en netjies, klein skeurtjie op eerste bladsy waar voorwoord begin

Omslag: Charles Malan