Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1991
Hardeband met mooi gekleurde voorblad, naam van ‘n vorige eienaar voorin boek geskryf boek is soos nuut verder
Illustrasies in swart en wit deur Lizé Groenewald
Skaars boek
R100.00
Bietjie-Kier kom van anderkant die son, maar wanneer hy die Karoo ontdek, hou hy so baie daarvan dat hy dit vir homself vat. Op ‘n dag sien hy ‘n man aankom en hy skrik. Hy het al gesien hoe dit gaan op plekke waar mense bly. Hy stuur vir hom boodskappe saam met swaels en bye, in die wind en in die donderweer. Maar die man verstaan hulle nie.
1 in stock