Bittersoet: Die hartsgeheime van ‘n enkelvrou / Natasha Sutherland

R110.00

Die hartsgeheime van ‘n enkelvrou. Die gewese vrou van Steve Hofmeyr en ma van twee van sy seuns.

Natasha Sutherland was die prinses wat met haar droomprins, ‘n bekende Afrikaanse popsanger, getroud waws en twee kroonprinsies en ‘n suksesvolle beroep as aktrise en programvervaardiger in balans kon hou. Sy was dit alles en meer. Maar die sprokie van haar lewe het ten aanskoue van die hele land verbrokkel. Almal weet van die dramas, die affairs en die egskeiding wat volg.

In hierdie boek Bittersoet, skryf Natasha oor haar ervarings, gedagtes en sielereis. DIe verhale van verandering is hartsgeheime van ‘n enkelvrou oor haar aanbeweeg van “gebreek” na “verbind” tot om “bevry” te wees.

1 in stock

SKU: BIO.ALG.002/15/4/24; BIO.DON.004/18/5/21 Category:

Description

Carpe Diem

Tweede uitgawe eerste druk 2009

Sagteband so goed as nuut behalwe vir ‘n pienk inkkol onderaan die eerste paar bladsye

Met CD agterin die boek ingesluit