Bloedrivier: Stem uit die verlede, taak vir die hede, Hoop vir die toekoms / Strauss, F.J. & Pont, A.D.

R50.00

HIerdie boekie het sy ontstaan te danke aan gebeure rondom die 1985-Geloftefees op Hentiesbaai aan die kus van Suidwes-Afrika.. Vanweë verskeie praktiese probleme met die reëling van die fees op die kusdorp het die Geloftefeeskomitee die Afrikanervolkswag in SWA genader om daarmee behulpsaam te wees. Die Volskwag is onder andere versoek op ‘n feesredenaar te vind. Meneer Frikkie Strauss is in dié verband genader en hy het ingewillig.

Die feesrede verskyn onder idie titel : Die stryd duur voort.

1 in stock

SKU: GESK.ANN.009/3/24; ESK.0049/2015 Category:

Description

Uitgegee deur Eros

1986;

Slapband dun boekie van 23 bladsye

Foto van Bloukransmonument op voorblad