Description
Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe eerste druk 2009
Sagteband boek in nuwe toestand met glansvoorblad, bietjie groter as A4 grootte boek
Illustrasies in blokkies: Andy Posner
R100.00
Blokraaisels vir ure se pret.
Ons weet almal watter stryd is dit om skoolwerk baas te raak as jy nie kan spel nie, en ook dat hierdie probleem steeds groter uitkring: As jy nie kan spel nie, sukkel jy om te lees en as jy nie kan lees nie, kan jy nie leer nie!
Out of stock
Tafelberg Uitgewers
Eerste uitgawe eerste druk 2009
Sagteband boek in nuwe toestand met glansvoorblad, bietjie groter as A4 grootte boek
Illustrasies in blokkies: Andy Posner