Description
Oorspronklike teks deur die SA Akademie vir Wetenskap en kuns
Protea Boekhuis
Eerste uitgawe 2019
Sagteband nuut aangekoop
R260.00
Breyten Breytenbach se (onthutsende én speelse) skryfambag en denklandskap word op vernuwende wyse in ‘n aantal opstelle toegelig. Die bundel bevat ook ‘n gesprek met die skrywer en die leser kry ‘n blik op sy loopbaan, as skrywer en openbare figuur. Sy komplekse verhouding met die SA Akademie vir wetenskap en kuns word bekyk – in 1999 en 2008 is hy ‘n aweregse ontvanger van die Hertzogprys nadat dit in die 1960’s en 1970’s om ideologiese redes van hom weerhou is en hy dit in 1984 van die hand gewys het.
Out of stock
Oorspronklike teks deur die SA Akademie vir Wetenskap en kuns
Protea Boekhuis
Eerste uitgawe 2019
Sagteband nuut aangekoop