Briewe aan Maryna / Dolly Geyer

R65.00

Hierdie briewe was voorheen landswyd in die Afrikaanse program van Radio Suid-Afrika gelees.

2 in stock

SKU: BIO.DON.024/15/7/20; BIO.MAR.(B).006/04/23 Category:

Description

Unie-Boekhandel

1964

Hardebandboek met skaafmerke op buiteblad en verweer op rugkant, maar boek binne nog nuut en skoon, asof dit nooit gelees is nie