Bye om ‘n aster: ‘n Klug in vier dele /Rudolph, Anna

R90.00

Wat gebeur as ‘n mooi meisie, Elsa, haar liefde vir haar verloofde wil toets en self besluit om hom vir drie maande nie te sien nie – nog boonop drie persoonlikhede (rolle) begin speel en om met verskillende soorte kêrels uit te gaan? Dit alles in ‘n geleende huis saam met haar tant Ralie, op die afgelope Kleidorp wat ‘n chroniese skaarste aan hubare nooiens het?

Sarel, haar verloofde, hoor stories. En as hy sy eie “konsert” begin hou, soos tant Ralie sê, begin die bye behoorlik om die aster te gons en te steek.

Bye om ‘n aster is ‘n klug wat sy eie knope op sprankelende wyse ontknoop.

Out of stock

SKU: DRA.DON.010/30/3/21 Category:

Description

Voortrekkerpers

1967

Hardebandboek met mooi helder stofomslag, boek in nuwe toestand

Anna Rudolph: