Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 1980
Toestand: Hardeband met mooi voorblad met ‘n foto van Leipoldt voorop. Alhoewel die binneblad n biblioteeksakkie voorin het asook ‘n stempel, is die boek in skoon en netjiese toestand.
Reeks: Die boek is nommer 4 in die Skrywers in beeld-reeks