Description
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Eerste uitgawe 1986
Toestand: Hardeband met mooi stofomslag, boek in nuwe toestand
Omslagontwerp: Deur Elizabeth de Villiers
R250.00
In hierdie omvattende, ryk geskakeerde werk skep prof. J.C. Kannemeyer ‘n onvergeetlike beeld van die groot Afrikaanse digter “Dirk der duisende”.
Hy beskryf Opperman se boeiend lewensloop van plaasseun in Natal tot sy onbetwisbare posisie as doyen van die Afrikaanse letterkunde. Sy invloed op veral die Afrikaanse poësie, die rol wat hy agter die skerms gespeel het, sy vormende invloed op jong talente – dit word alles helder in hierdie boek uitgebeeld.
Out of stock
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Eerste uitgawe 1986
Toestand: Hardeband met mooi stofomslag, boek in nuwe toestand
Omslagontwerp: Deur Elizabeth de Villiers