Description
JL van Schaik
Eerste uitgawe 1993
Sagtebandboek, met effense verweer op omslag, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf, res van inhoud is netjiese toestand
R95.00
Uit ander tale en uit Afrikaans.
Sowat 500 van die inskrywings in hierdie boek is onder die titel “Daar is ‘n spreekwoord wat sê… tussen 1989 en 1991 uitgesaai oor die senders van die destydse Radio Suid-Afrika.
1 in stock
JL van Schaik
Eerste uitgawe 1993
Sagtebandboek, met effense verweer op omslag, naam van vorige eienaar voorin boek geskryf, res van inhoud is netjiese toestand