Die aandeel van die duiwel /de Rougemont, Denis

R90.00

Inhoud:

Incognito en ontmaskering
Hitler of die alibi
Die duiwel as demokraat
Die duiwel in in ons gode en siektes
Die blou van die hemel

1 in stock

SKU: GEE.BIK.040/8/20 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe 1974

Hardebandboek met mooi omslag, hier en daar is omslag herstel en opgeknap, stempel van vorige boekwinkel voorin boek

Oorspronklike titel: La Part du Diable

Afrikaanse bewerking en aangetekeninge deur W.A. de Klerk