Die aarde bewe: die verwoesting van San Francisco / E.B. Victor

R65.00

Die stukkie geskiedenis van die aardbewing wat San Francisco in 1906 verwoes het.  Ook met inligting van wat ‘n aardbewing is en verskeie statistieke oor aardbewings met bypassende foto’s sowel as sketse wat dit verduidelik.

Out of stock

SKU: KINDER NIE-FIKSIE.ALG.602/13 Category: Tags: , ,

Description

Uitgewer: Perskor

Datum: Eerste uitgawe eerste druk 1992

Toestand: Hardeband met gekleurde glansvoorblad in puik nuwe toestand

Reeks: Staptog deur die eeue nr. 3

Illustrasies: Adriaan Gerryts