Die avonture van Tom Sawyer deur Mark Twain (Libri-boek)

R70.00

Klassieke werk oor die avonture van Tom Sawyer, gebasseer op Mark Twain se herinnerings aan sy eie kinderdae in die slaperige klein dorpie, Hannibal in Missouri. Tom is min of meer Mark Twain, Huck Finn het regtig bestaan en so ook Becky Thatcher. Almal sal saamstem dat Tom ‘n lekker avontuurverhaal is, vol humor en spanning.

Out of stock

SKU: KIN.DON.006/7/9/17 Category: Tags: ,

Description

Tweede uitgawe in 2005 deur Human & Rousseau.

Nuwe vertaling deur Janie Oosthuysen.

Bandillustrasie deur Teresa Williams.

Eerste Libri-reeks in 1953 deur JL van Schaik gepubliseer en vertaal deur Andre Rousseau.

Boek in netjiese toestand maar op eerste 6 bladsye is in pen ingeskryf en enkele notas gemaak. Boek verder nog nuut. Puntjies effens gebuig.