Die bedrieërs en Magrieta Prinsloo / D.P. du Toit en S.J. du Toit
Sale!
Die bedrieërs en Magrieta Prinsloo / D.P. du Toit en S.J. du Toit
R65.00R50.00
Twee dramas:
Die bedrieërs ‘n klugspeletjie – deur D.P. du Toit
Magrieta Prinsloo of Liefde getrou tot in die dood – deur S.J. du Toit – hierdie is ‘n historiese toneelstuk uit die tyd van die Groot Trek. Die toneel is vir die eerste keer opgevoer in die Stadsaal van die Paarl, Januarie 1897, tydens die Afrikaanse Taalkongres.