Die brawe rower Hoepsika / Paul Biegel

R120.00

Hoepsika lei ‘n vrolike lewe  as struikrower, totdat een van sy slagoffers hom op ‘n dag die geleentheid bied om met sy talente as rower geld op ‘n “eerlike” manier te verdien.: hy moet die heer se dogter, die mooie Josefine, gaan terugsteel van die gevreesde skurk Ystergreep. Dit is met meer geluk as wysheid dat Hoepsika uiteindelik daarin slaag om Josefine te bevry, want sy ongeëergde manier van doen lei meer dikwels tot teenspoed!

Die brawe rower Hoepsika is ‘n uitbundige en hoogs amusante avontuurverhaal, op kenmerkende wyse ver deur hierdie bekroonde Nederlandse kinderboekskrywer.

Out of stock

SKU: JEUG.CDON.068/12/21 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Eerste Afrikaanse uitgawe 1984

Toestand: Hardeband met gekleurde glansvoorblad, rugkant en bokant van agterblad is vergeel, biblioteekstempel en palkker in boek.

Omslag en tekeninge deur Carl Hollander

Oorspronklike titel: De Rover Hoepsika

Vertaal: Uit Nederland deur Wilhelm Liebenberg