Die burgers van Schilda / Georg Paysen Petersen

R90.00

Inhoud:

Eerste kennismaking met die Burgers van Schilda
Hoe die mense van Schilda ‘n stadsaal gebou het
Hoe Tyl Uilspieël in Schilda aangekom het
Hoe die rusie oor die donkie se skaduwee begin het
Hoe die burgers van Schilda sout gekweek het
Hoe Tyl Uilspieël eindelik die donker uit die stadsaal gedryf het
Hoe die rusie oor die donkie se skaduwee afgeloop het
Wat die burgers van Schilda alles aangevang het
Hoe die burgers van Schilda die son en die maan wou vang

 

Out of stock

SKU: KIN.MER.005/7/19 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste Afrikaanse uitgawe 1972

Hardeband met mooi gekleurde voorblad boek nog in mooi en skoon toestand

Oorspronklike titel: Die Schildburger – 1964

Afrikaans deur Santie Grosskopf

Illustrasies: Ulrik Schramm